Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie [boodskap #38728] |
Wed, 31 January 2001 09:09 |
Nospam[1]
Boodskappe: 47 Geregistreer: January 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On 31 Jan 2001 01:23:30 -0600, Sandra Le Roux wrote:
> Jammer, ek wou netnou nog so paar dingetjies byvoeg.
Soos dat jy beskuldigings maak, verwys na argiewe ens. .... maar
dan niks aanhaal uit die argiewe nie!!??
Soos dat wat op die einde staan is bloot die modder wat jy gooi?
Soos dat jy Vettie as bron gebruik.
He, he....
Stupid optrede daai....
In fact is jy nie dalk Vettie nie? Hy het hom in die verlede die cross
dressing bit gedoen en as 'n vrou op die NG gepos - tot hy uitgevang
was deur iemand.
He vettie? Is dit maar net jy?
|
|
|
Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie [boodskap #38730 is 'n antwoord op boodskap #38728] |
Wed, 31 January 2001 09:29 |
new2usa[2]
Boodskappe: 3 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
man Sandra - ek hou van jou !!!
Ek hou die nuusgroep lank reeds dop en het by enkele geleenthede 'n bydrae
hier gelewer.
Die groep word egter so besmet deur Gloudina se negatiewe en destruktiewe
poste dat konstruktiewe bydraers nie lank vertoef nie. Kyk na haar
"kwalifikasies" (ek dink dit spel matriek honeurs), haar loopbaan - 'n NP
belastingverbruiker inteenstelling met 'n welvaartskepper. Haar bydraes hier
ontlok dikwels 'n sinnelose geswets - wat sy nodig het
(selfvervullingsprofesie).
Ek het opgemerk dat wanneer sy om welke redes ookal vir 'n tyd nie hier pos
nie, die vlak van gesprek en beredenering stimulerend is.
Om te hoop dat sy gaan verdwyn, is om te dink dat sy haar van haar
"bestaansreg" sal afstand doen.
Sy is 'n tragiese figuur............
Sandra Le Roux wrote in message ...
|
|
|
Re: geskiedenis les - modus operandi van Gloudina en kie [boodskap #38861 is 'n antwoord op boodskap #38730] |
Sat, 03 February 2001 05:42 |
Danielle
Boodskappe: 157 Geregistreer: December 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 31 Jan 2001 09:29:07 GMT, "new2usa" <???/?@earthlink.net> wrote:
Jammer om in die rede te val, maar ek wil net se: "HOOR HOOR" vir jou
brief aan Sandra.
> Ek hou die nuusgroep lank reeds dop en het by enkele geleenthede 'n bydrae
> hier gelewer.
> Die groep word egter so besmet deur Gloudina se negatiewe en destruktiewe
> poste dat konstruktiewe bydraers nie lank vertoef nie. Kyk na haar
> "kwalifikasies" (ek dink dit spel matriek honeurs), haar loopbaan - 'n NP
> belastingverbruiker inteenstelling met 'n welvaartskepper. Haar bydraes hier
> ontlok dikwels 'n sinnelose geswets - wat sy nodig het
> (selfvervullingsprofesie).
>
> Ek het opgemerk dat wanneer sy om welke redes ookal vir 'n tyd nie hier pos
> nie, die vlak van gesprek en beredenering stimulerend is.
>
> Om te hoop dat sy gaan verdwyn, is om te dink dat sy haar van haar
> "bestaansreg" sal afstand doen.
>
> Sy is 'n tragiese figuur............
>
|
|
|