Shane se CD [boodskap #38661] |
Ma, 29 Januarie 2001 04:41 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie van julle het die meesterstuk van Shane. Iemand dit dalk al op NApster
gevind/geplaas.
Krokkie
|
|
|
Re: Shane se CD [boodskap #38669 is 'n antwoord op boodskap #38661] |
Ma, 29 Januarie 2001 07:19 |
DARKANGEL
Boodskappe: 42 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sal ek dit hier mag pos of gaan skep 'n x-drive waarna toe ek dit kan stuur.
En watter songs soek jy, reply asb. net na die group.
DA
"Krokkie" skryf in boodskap news:3a74f45b$0$225@hades.is.co.za...
> Wie van julle het die meesterstuk van Shane. Iemand dit dalk al op NApster
> gevind/geplaas.
>
> Krokkie
>
|
|
|
Re: Shane se CD [boodskap #38824 is 'n antwoord op boodskap #38669] |
Vr, 02 Februarie 2001 13:17 |
DB
Boodskappe: 11 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dis nou KOMMIN VERBY!!!!!!!! Enigeiemand kan liedjies sing en lekker
vloek.............. Die probleem is die mentaliteit van die ouens wat dit
luister en dan nog dink dit is snaaks ook.
Ek hoop regtig jou smaak en styl verbeter mettertyd, maar ek
twyfel...............
Nietemin voorspoed( want jy het dit nodig)!!!!!!!
"DARKANGEL" skryf in boodskap news:953591$okf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal ek dit hier mag pos of gaan skep 'n x-drive waarna toe ek dit kan stuur.
> En watter songs soek jy, reply asb. net na die group.
>
> DA
>
>
> "Krokkie" wrote in message
> news:3a74f45b$0$225@hades.is.co.za...
>> Wie van julle het die meesterstuk van Shane. Iemand dit dalk al op NApster
>> gevind/geplaas.
>>
>> Krokkie
>>
>
|
|
|
Re: Shane se CD [boodskap #38825 is 'n antwoord op boodskap #38824] |
Vr, 02 Februarie 2001 14:44 |
Nospam[1]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Fri, 2 Feb 2001 15:17:41 +0200, "DB" wrote:
> Dis nou KOMMIN VERBY!!!!!!!! Enigeiemand kan liedjies sing en lekker
> vloek.............. Die probleem is die mentaliteit van die ouens wat dit
> luister en dan nog dink dit is snaaks ook.
>
> Ek hoop regtig jou smaak en styl verbeter mettertyd, maar ek
> twyfel...............
>
> Nietemin voorspoed( want jy het dit nodig)!!!!!!!
Gooi hom in die tronk. Dit sal hom laat wakker word.
|
|
|