DS: [AFRIKAANS:5615] Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA [boodskap #5298] |
Thu, 18 January 1996 00:00 |
Robert Wagenaar
Boodskappe: 385 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 15:42
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5615] Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA
Robert skryf:
> Waarskynlik is die beste verdediging van die Afrikaanse skole die aanval: aktief
> swarte leerlinge werf, en hulle (gratis en hoe" kwaliteit) oorbruggingskursusse
> aanbied, wanneer hulle nie genoeg kennis van Afrikaans het nie.
Dit is ook al gedoen, maar enige ekstra kursusse word afgemaak as
diskriminerend teen die leerlinge. Daar word beweer dat dit net nog
'n manier is om sekere groepe minderwaardig te laat voel.
=======================================================
Freek Eek
|
|
|
Re: DS: [AFRIKAANS:5615] Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA [boodskap #5375 is 'n antwoord op boodskap #5298] |
Mon, 22 January 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Robert Wagenaar wrote:
> Waarskynlik is die beste verdediging van die Afrikaanse skole die aanval: aktief[/color]
>> swarte leerlinge werf, en hulle (gratis en hoe" kwaliteit) oorbruggingskursusse
>> aanbied, wanneer hulle nie genoeg kennis van Afrikaans het nie.
> Dit is ook al gedoen, maar enige ekstra kursusse word afgemaak as
> diskriminerend teen die leerlinge. Daar word beweer dat dit net nog
> 'n manier is om sekere groepe minderwaardig te laat voel.
> =======================================================
> Freek Eek>>>
Waar en wanneer is dit gedoen?
Ek het nog nie daarvan gehoor nie.
As dit gedoen was, was dit beslis nie op enige noemenswaardige skaal
aangepak vir enige tydperk wat 'n verskil kan maak nie.
|
|
|