Gebruik [boodskap #130] |
Sat, 09 March 2002 21:49 |
kaatjie
Boodskappe: 22 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
iemand hierdie nuusgroep?
|
|
|
Re: Gebruik [boodskap #131 is 'n antwoord op boodskap #130] |
Sat, 09 March 2002 22:27 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"kaatjie" schreef...
> iemand hierdie nuusgroep?
Sttt! Dit was juis so lekker rustig hier!
Arthur
|
|
|
Re: Gebruik [boodskap #132 is 'n antwoord op boodskap #131] |
Sat, 09 March 2002 22:43 |
kaatjie
Boodskappe: 22 Geregistreer: March 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Haha!
: )
"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a6e28c$uen$1@news.kabelfoon.nl...
> "kaatjie" schreef...
>> iemand hierdie nuusgroep?
>
> Sttt! Dit was juis so lekker rustig hier!
>
> Arthur
>
|
|
|
|
|
Re: Gebruik [boodskap #135 is 'n antwoord op boodskap #134] |
Sun, 10 March 2002 11:23 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"kaatjie" schreef...
> Is daar enige online koerante in Vlaams?
Nee, daar is geen taal met die naam 'Vlaams' nie. Wat julle 'Vlaams' noem is
net 'n Nederlandse dialek. Vlaminge skryf Nederlands. Hulle is daarin
meestal beter as ons Hollanders ... by die Groot Diktee van die Nederlandse
Taal is dit amper altyd die Vlaminge wat win :(
Ook 'n lekker dag toegewens (hier is dit sonnig, maar daar is baie wind).
Arthur
|
|
|