Doemanie - Adam Small (vir Gloudina) [boodskap #38549] |
Wo, 24 Januarie 2001 13:00 |
lous
Boodskappe: 124 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Adam Small (1962)
Doemanie
'n Proefiet van Jesus djy?
'n proefiet?
djy moet djou palys-hys
djy moet djou aeroplane-motorkar
djy moet daai kamma sêd smile van djou
en djou tears
en djou woerawarra op die pulpit
moet djou skorrelsvol braai-atappels en -vleis?
djou hys 'n woestyn? nou sal mens djou verbeel!
en hoe lyk dit met djou kale pote vi' daai streamline ding
hoe lyk dit met djou toega vi' die vel van 'n kameel
hoe lyk dit moet daai skorrelsvol vi' sprinkane en wille hiening?
--
http://lous.zzn.com/
|
|
|
|
Re: Doemanie - Adam Small (vir Gloudina) [boodskap #38633 is 'n antwoord op boodskap #38549] |
So, 28 Januarie 2001 16:35 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toe jy dié gedig pos, het ek gewonder waar het ek dit vir die eerste
keer gesien. Ek het gaan soek en dit weer gekry. Op 'n blad waaraan
lankal nie meer gewerk word nie maar 'n blad wat ek eentyd somtyds
besoek het want daar was interessante cracks en programme op. Maar
soos ek sê was daar lanklaas (soos in twee of drie jaar laas iets) op
die site gepos.
http://home.intekom.com/davesplace/
DD
On Wed, 24 Jan 2001 15:00:09 +0200, lous wrote:
> Adam Small (1962)
>
> Doemanie
>
|
|
|