Re: Archives: January 23, 1901 [boodskap #38531] |
Di, 23 Januarie 2001 18:43 |
Bongoman
Boodskappe: 14 Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Tue, 23 Jan 2001 14:53:13 GMT, @home.com wrote:
> On January 23, 1901 the Globe and Mail reported
> that Queen Victoria passed away surrounded by her
> children and grandchildren at Osborne House on the
> Isle of Wight, ending the Victorian era,
>
> On January 23, 1976 the Globe reported that South
> Africa was ready to withdraw from the Angolan Civil
> War, where its troops were in retreat from Soviet-
> backed, Cuban-led nationalist forces.
>
Tja, nuh?
Op hierdie dag:
in 1699 volg Willem Adriaan vir
Simon van der Stel op as goewerneur
in 1937 het 17 leiers in Moskou beken hulle het
met Leon Trotski teen Stalin saamgesweer
in 1973 kondig Nixon vrede in VietNam aan
in 1900 slaag die Britte in hulle eerste
aanslag op Spioenkop
Gister, weer, 22 Januarie:
in 1816 vonnis 'n spesiale regskommissie 6
van die Slagtersnek-rebelle tot die doodstraf,
in 1837 word Piet Retief se manifes uitgegee,
in 1879 gee Cetshwayo die Britte op hulle baadjie
by iSandhlwana
in 1901 sterf Koningin Victoria, en haar laaste
woorde was glo "What has been happening in
South Africa these last few days?"
|
|
|