Heath ondersoekspan [boodskap #38323] |
Ma, 15 Januarie 2001 19:56 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die ANC probeer baie hard om te keer dat die Heath ondersoekspan die
beweerde bedrog onder soek met die wapentransaksie. Hulle weet dat hy by die
waarheid gaan uitkom. As hulle nie skuldig was nie sou hulle mos nie bang
gewees het dat hy betroke raak by die ondersoek nie. Met die ander eenhede
weet hulle dat hulle die ondersoek kan lei.
Dit is toevallig dat daar in vandag se koerant bewerings gemaak word teen
hoe polisielede van korupsie,regsverydeling en bedrog.Daar word beweer dat
die polisie( sekere lede) saam met politieke en gemeenskapleiers saamgeweer
het om die sluipmoorde op UDM lede toe te smeer.
Met ander woorde die ANC is bang wat Heath gaan uitvind en probeer hulle
alles in hulle vermoe om hom uit te werk
Reenen van Niekerk
|
|
|
Aan.... reis...@hotmail.com (Lees Dit) [boodskap #38389 is 'n antwoord op boodskap #38323] |
Do, 18 Januarie 2001 05:50 |
saxcpt
Boodskappe: 10 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3a63561f.0@news1.mweb.co.za...
> Die ANC probeer baie hard om te keer dat die Heath ondersoekspan die
> beweerde bedrog onder soek met die wapentransaksie. Hulle weet dat hy by die
> waarheid gaan uitkom. As hulle nie skuldig was nie sou hulle mos nie bang
> gewees het dat hy betroke raak by die ondersoek nie. Met die ander eenhede
> weet hulle dat hulle die ondersoek kan lei.
>
> Dit is toevallig dat daar in vandag se koerant bewerings gemaak word teen
> hoe polisielede van korupsie,regsverydeling en bedrog.Daar word beweer dat
> die polisie( sekere lede) saam met politieke en gemeenskapleiers saamgeweer
> het om die sluipmoorde op UDM lede toe te smeer.
>
> Met ander woorde die ANC is bang wat Heath gaan uitvind en probeer hulle
> alles in hulle vermoe om hom uit te werk
>
> Reenen van Niekerk
>
|
|
|