PC hulp benodig [boodskap #38302] |
So, 14 Januarie 2001 17:37 |
Lancaster
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan Iemand my asb help,
1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
Hoe kan ek maak???
2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
Laat weet tog asseblief?
|
|
|
Re: PC hulp benodig [boodskap #38305 is 'n antwoord op boodskap #38302] |
So, 14 Januarie 2001 17:49 |
Bo...[1]
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi Lancaster, Moenie probeer "delete" nie want al sou jy dit regkry sal daar heelwaarskynlik van die files agterbly en steeds
probleme veroorsaak.Gaan by add/delete programs en "Uninstall" die program. Jy behoort nooit enige progarm te "delete" nie
Good luck
Bob
Lancaster wrote:
> Kan Iemand my asb help,
>
> 1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
> Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
> Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
> Hoe kan ek maak???
> 2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
> advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
> Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
> Laat weet tog asseblief?
|
|
|
Re: PC hulp benodig [boodskap #38335 is 'n antwoord op boodskap #38305] |
Di, 16 Januarie 2001 09:21 |
Lancaster
Boodskappe: 3 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Program wys momself nie by ADD/DELETE nie dit is my probleem,
Groete
Ronnie Lancaster
skryf in boodskap news:3A61E694.1D057596@eskom.co.za...
> Hi Lancaster, Moenie probeer "delete" nie want al sou jy dit regkry sal daar heelwaarskynlik van die files agterbly en steeds
> probleme veroorsaak.Gaan by add/delete programs en "Uninstall" die program. Jy behoort nooit enige progarm te "delete" nie
> Good luck
> Bob
>
> Lancaster wrote:
>
>> Kan Iemand my asb help,
>>
>> 1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
>> Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
>> Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
>> Hoe kan ek maak???
>> 2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
>> advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
>> Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
>> Laat weet tog asseblief?
>
|
|
|
Re: PC hulp benodig [boodskap #38337 is 'n antwoord op boodskap #38335] |
Di, 16 Januarie 2001 11:35 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Delete die installation directory en run die "registary fixer" van
fixitutilities2000 . Dit sal jou regis reg maak
Krokkie
"Lancaster" skryf in boodskap news:9413qj$1jg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Program wys momself nie by ADD/DELETE nie dit is my probleem,
> Groete
> Ronnie Lancaster
>
> skryf in boodskap news:3A61E694.1D057596@eskom.co.za...
>> Hi Lancaster, Moenie probeer "delete" nie want al sou jy dit regkry sal daar heelwaarskynlik van die files agterbly en steeds
>> probleme veroorsaak.Gaan by add/delete programs en "Uninstall" die program. Jy behoort nooit enige progarm te "delete" nie
>> Good luck
>> Bob
>>
>> Lancaster wrote:
>>
>>> Kan Iemand my asb help,
>>>
>>> 1) Ek het 'n ruk gelede 'n program "X-Stop 95" afgelaai op my PC.
>>> Ek kan om geen omstandigede van die pprogram ontslea raak nie.
>>> Dit het homself onder Winows/System files ingewurm en as ek dit wil "Delete" sê dit eenvoudig ek kan nie?
>>> Hoe kan ek maak???
>>> 2) Ek gebruik "XSINET" en vind dat my PC 1/4 stadiger is as wanneer ek ICON gebruik......kan dit dalk die gratis aanhoudende
>>> advertensies wees wat gedurig op die skerm geprojekteer word wat met my sisteem inwer?
>>> Kan ek die advertensies blok.....en hoe?
>>> Laat weet tog asseblief?
>>
>
|
|
|