Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Disting deur Oubaas
Disting deur Oubaas [boodskap #38077] Tue, 02 January 2001 05:01
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: October 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die disting wordt al grooter en grooter,
vol kerrie en rys.

Hoe mooi is die berge,
net soos kerrie en rys.

O, die disting. O die disting is 'n wonderlikke ding,
net soos 'n groot kerrie pot.

"Gee my 'n kerrie" skree die boomelaar,
"Gee my 'n doppie" skree hy al weer.

En almal se,
Die disting is 'n wonderlikke ding.

Oubaas....1842
Vorige onderwerp: Voorspoedige Nuwe Jaar!
Volgende onderwerp: Afrikaans vir "arc-eyes"?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 02:01:22 UTC 2024