BELYDENIS: NEE DANKIE, NIE HIERDIE EEN NIE! [boodskap #37844] |
Vr, 15 Desember 2000 10:14 |
Koos[4]
Boodskappe: 1 Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het nog nooit juis saamgestem met Mad Max du Preez se uitlatings nie,
maar met sy jongste een "Ek teken g'n niks meer" by
http://www.news24.co.za/Die_Burger/Forum/0,1785,4-908_954900 ,00.html
kan ek my nogal self assosieer.
Dit is nou na aanleiding van die Krog-Burton-Niehaus belydenisskrif.....
Nadat ek gesien het dat randeiers soos Wilhelm ("Mnr Melanie") Verwoerd,
Sampie Terreblanche, Jannie Momberg, die Krog-Burton-Niehaus trio en die
spul Rugby-Springbokke ook geteken het (laasgenoemde glo darem 'n
afgewaterde weergawe wat selfs deur die nie-wit bokke onderteken is!!!),
het ek maar besluit: dankie, maar nee dankie. Vir 'n verandering staam
ek saam met Mad Max.
|
|
|
Re: BELYDENIS: NEE DANKIE, NIE HIERDIE EEN NIE! [boodskap #37920 is 'n antwoord op boodskap #37844] |
Di, 19 Desember 2000 04:35 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit verbaas my dat die sog/ Bokke nie die mannemoed het om te sê waar hulle
mbt die sakie staan nie - blykbaar net CHester wat wil standpunt inneem nie.
En indien hulle geintimideer voel - is dit nie miskien die toets vir die
sog. demokrasie / vryheid van spraak nie. Nee wat Bokkies - het julle
lammetjies geword?
"Koos" skryf in boodskap news:3A39EEF0.87485B2B@hotmail.com...
> Ek het nog nooit juis saamgestem met Mad Max du Preez se uitlatings nie,
> maar met sy jongste een "Ek teken g'n niks meer" by
> http://www.news24.co.za/Die_Burger/Forum/0,1785,4-908_954900 ,00.html
> kan ek my nogal self assosieer.
> Dit is nou na aanleiding van die Krog-Burton-Niehaus belydenisskrif.....
>
> Nadat ek gesien het dat randeiers soos Wilhelm ("Mnr Melanie") Verwoerd,
> Sampie Terreblanche, Jannie Momberg, die Krog-Burton-Niehaus trio en die
> spul Rugby-Springbokke ook geteken het (laasgenoemde glo darem 'n
> afgewaterde weergawe wat selfs deur die nie-wit bokke onderteken is!!!),
> het ek maar besluit: dankie, maar nee dankie. Vir 'n verandering staam
> ek saam met Mad Max.
>
|
|
|