Re: Vir die vreeslike slim en ingeligte Lous [boodskap #37488] |
Vr, 01 Desember 2000 00:00 |
ant
Boodskappe: 15 Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
>> Jou laaste opmerking wys weereens jou bias - Afrikaans? Polisieman? Wat
>> is jou punt? Het jy 'n punt? (Dem ek begin nou soos Ferdi te klink)
Moet net nie soos Ferdi klink nie, dan sal ek myself moet vorseer om jou ook
n tikkie realisme toe te dien soos ek in die ander NG aan Ferdi toegedien
het...
|
|
|
Re: Vir die vreeslike slim en ingeligte Lous [boodskap #37502 is 'n antwoord op boodskap #37488] |
Vr, 01 Desember 2000 07:46 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sue wrote:
>
> So rukkie terug het ek hierdie vraag/stelling gemaak:
>
>> Daar was mos ook 'n groot uittog van Afrikaners net na die 2de
>> wereld oorlog, of nie?
>
> En Lous beantwoord toe VOL wysheid:
>
>> Huh? Waar val jy nou uit. Die wereld ekonomie was in 'n depressie, werk
>> was skaars - waarnatoe het mense nou kwansuis na die 2 de WO gegaan?
>
> Is jy nou al biejie meer ingelig?
Het jy al na my antwoord gekyk? Het jy toe bietjie gedink oor die
nonsies wat jy in jou stelling gepraat het? Het jy inligting om jou
stelling te bewys terwyl jy duidelik 'n afkeer aan die afrikaner het?
> Jy baklei al met my van die EERSTE dag
> wat ek hier geland het. Is dit omdat ek 'n vroulike naam gebruik? Hou
> nie jy van vrouens nie? Dink jy ons is nie slim genoeg volgense jou
> maatstaf van intelligensie nie? Is jy miskien 'n Afrikaans sprekende
> polisieman?
Liewe Sue
Anders as jy het ek maak ek nie in elke post een of ander geslags
gerigte beledigings nie. Ek gee nie om of jy 'n dogterjie of 'a boy
named Sue' is nie maar die feit dat jy heeltyd - soos jou alter eggo
Gloudina - daarop hammer dat daar wesenlike verskille tussen mans en
vrouens is laat my wonder. Verder het jy ook duidelik gewys dat jy nie
veel agting vir afrikaans spekende mans het nie. Al daaroor gedink? Met
jou psigiater daaroro gepraat? Julle amerikaners het mos almal julle eie
shrink - sien ek kan net so biased soos jy wees :}
En jy matig jou vreeslik aan dat ek nou juis met jou sou baklei - jy is
net so 'n oop target :).
Jou laaste opmerking wys weereens jou bias - Afrikaans? Polisieman? Wat
is jou punt? Het jy 'n punt? (Dem ek begin nou soos Ferdi te klink)
Cheers
Lou
|
|
|