Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: From Our Archive:
Re: From Our Archive: [boodskap #37353] Wo, 29 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
em ontmoet Davie Davis.

DD

On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:

> In article , davie...@email.com
> says...
>
>
>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>
> But OF COURSE!!
Re: From Our Archive: [boodskap #37406 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Nov 2000 13:40:06 +0200, lous wrote:

ek daaraan dink - ek het al 'n keer vir Gloudina
> gesê om weg te gaan.
>
> Sorry - Davie en Sue - geniet julle self - die UseNet is vry (vir die
> wat dit kan bekostig) en die is 'n ongemodereerde groep - dankie tog
> anders sou hier niks aangegaan het nie.

Dankie dat jy ons toelaat Lous. Gloudina het ook nou weer gesê dat ek
my ry moet kry maar in haar epos direk aan my sê sy dat dit net 'n
grap is. Sy sê sy bedoel dit nie maar openlik op die groep maak sy my
cheap.

Jy sê Sue en ek moet onsself geniet? Sue het my ringe terug gegee en
ek het haar in haar dônner gestuur.

Groetnis

DD
Re: From Our Archive: [boodskap #37412 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> jy sê Sue en ek moet onsself geniet? Sue het my ringe terug gegee en
> ek het haar in haar dônner gestuur.

'n Man wat gedurig grappe maak oor sy verhoudings met"ander" vroumense,
stuur tussen die reëls gelees deur 'n
sielkundige boodskap aan die mense wat hom lees, Johan.
So 'n man wil voorgee dat hy die groot Don Juan is. Maar
die mense wat hom lees, weet dat dit eintlik 'n soort van
'n honger is. Hy kry seker nie genoeg aandag by die huis
nie. Sy vrou dink heelwaarskynlik hy is 'n nincompoop
en het ander dinge om haar besig te hou. Ek neem nie vir
Gina kwalik nie. Maar as ek jy is, wys ek nie die siel-
kundige breeklyne in my karakter so vir almal om te sien
nie.

Gloudina

>
Re: From Our Archive: [boodskap #37413 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
>
> On Thu, 30 Nov 2000 09:39:20 +0200, lous
> wrote:
>
>> O wel - nog 'n Frikkie - en hy i s'n Amerikaner daarby. Hoekom praat
>> julle twee nie met mekaar op 'n Amerikaanse nuusgroep nie.
>>
>
> Maar toe Skunk se reaksie op Elaine vakansie by die see so lyk:
> Skunk wrote:
>> Ry allie pad af en slaap in die
>> Drakensberge... Jy't duisende opsies, hoekom die ng bemoei?
>>
> Toe lyk Lous se reaksie (wat ek nogal van gehou het let wel,) so:
>> O nee - nog 'n self aangestelde nuusgroep modereerder! Hoekom nie?!
>
> En hier stel jy jouself werklik aan as nuusgroep modereerder!
> Kom nou Lous, waarom mag Skunk dit nìe moderasies doen nie maar jy
> mag?

Waar? Ummm - tja - jy's seker reg. Ek sal probeer om dit nie weer te
doen nie. Maar noudat ek daaraan dink - ek het al 'n keer vir Gloudina
gesê om weg te gaan.

Sorry - Davie en Sue - geniet julle self - die UseNet is vry (vir die
wat dit kan bekostig) en die is 'n ongemodereerde groep - dankie tog
anders sou hier niks aangegaan het nie.
Re: From Our Archive: [boodskap #37415 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
LOL :-) :-) :-)

Skunk
(Elke (muis)hond kry sy dag!!!)

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a26300f.9433803@news.intekom.co.za...
> On Thu, 30 Nov 2000 09:39:20 +0200, lous
> wrote:
>
>> O wel - nog 'n Frikkie - en hy i s'n Amerikaner daarby. Hoekom praat
>> julle twee nie met mekaar op 'n Amerikaanse nuusgroep nie.
>>
>
> Maar toe Skunk se reaksie op Elaine vakansie by die see so lyk:
> Skunk wrote:
>> Ry allie pad af en slaap in die
>> Drakensberge... Jy't duisende opsies, hoekom die ng bemoei?
>>
> Toe lyk Lous se reaksie (wat ek nogal van gehou het let wel,) so:
>> O nee - nog 'n self aangestelde nuusgroep modereerder! Hoekom nie?!
>
>
> En hier stel jy jouself werklik aan as nuusgroep modereerder!
> Kom nou Lous, waarom mag Skunk dit nìe moderasies doen nie maar jy
> mag?
>
> DD
Re: From Our Archive: [boodskap #37416 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
new2usa sê 'n paar dae gelede dié woorde:

Vir 'n geruime tyd merk ek op dat Gloudina in vele poste seks en
pornografie
sien - en sonder uitsondering daarop reageer.

Dit laat my dink aan die pasiënt wat deur die psigiater Rorschach
inkvlekke
gewys is -in elke inkvlek het hy seks gesien. Die dokter sê toe vir
die
pasiënt dat die werklik 'n seksuele probleem het. Die pasiënt was erg
verontwaardig, want, reken hy - dit is die DOKTER wat sulke
pornografiese
prente aanhou.
....................

Nou..., kyk net hoe 'n waarheid hy gepraat het:
Ek praat slegs van haar epos aan my. Sy sien onmiddelik 'n verwysing
na 'n verhouding daarin! Die vrou is so stupid sy besef ook nie eens
dat wanneer ek sê dat Elaine my ringe terug gegee het dit slegs
beeldspraak is nie.

Die inkvlekke Gloudina, die inkvlekke! Maar dit is ék wat die
pornografiese prente aanhou nè!

Wanneer leer jy ordentlik skryf? Dit is wel so dat 'n goeie begryper
'n halwe woord nodig het maar verdomp, dit is nie nodig dat jy net
altyd halwe woorde skryf nie. Ek het byvoorbeeld nie vir Sue in haar
dônner gestuur nie. (Dit klink na 'n vieslike vloekwoord). Ek het
haar in haar dônner gestuur.

Johan

On Thu, 30 Nov 2000 13:41:54 GMT, @home.com wrote:

> Davie Davis wrote:
>
>> jy sê Sue en ek moet onsself geniet? Sue het my ringe terug gegee en
>> ek het haar in haar dônner gestuur.
>
> 'n Man wat gedurig grappe maak oor sy verhoudings met"ander" vroumense,
> stuur tussen die reëls gelees deur 'n
> sielkundige boodskap aan die mense wat hom lees, Johan.
> So 'n man wil voorgee dat hy die groot Don Juan is. Maar
> die mense wat hom lees, weet dat dit eintlik 'n soort van
> 'n honger is. Hy kry seker nie genoeg aandag by die huis
> nie. Sy vrou dink heelwaarskynlik hy is 'n nincompoop
> en het ander dinge om haar besig te hou. Ek neem nie vir
> Gina kwalik nie. Maar as ek jy is, wys ek nie die siel-
> kundige breeklyne in my karakter so vir almal om te sien
> nie.
>
> Gloudina
>
Re: From Our Archive: [boodskap #37418 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Nov 2000 09:39:20 +0200, lous wrote:

> O wel - nog 'n Frikkie - en hy i s'n Amerikaner daarby. Hoekom praat
> julle twee nie met mekaar op 'n Amerikaanse nuusgroep nie.
>

Maar toe Skunk se reaksie op Elaine vakansie by die see so lyk:
Skunk wrote:
> Ry allie pad af en slaap in die
> Drakensberge... Jy't duisende opsies, hoekom die ng bemoei?
> Toe lyk Lous se reaksie (wat ek nogal van gehou het let wel,) so:
> O nee - nog 'n self aangestelde nuusgroep modereerder! Hoekom nie?!

En hier stel jy jouself werklik aan as nuusgroep modereerder!
Kom nou Lous, waarom mag Skunk dit nìe moderasies doen nie maar jy
mag?

DD
Re: From Our Archive: [boodskap #37419 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Ek praat slegs van haar epos aan my. Sy sien onmiddelik 'n verwysing
> na 'n verhouding daarin! Die vrou is so stupid sy besef ook nie eens
> dat wanneer ek sê dat Elaine my ringe terug gegee het dit slegs
> beeldspraak is nie.
>

Arme Davie Davis. Hy fantaseer oor eposse van my aan hom.
Hy kan nie eens onthou dat hy geê het dat dit Sue is wat "sy ringe"
teruggegee het nie. Dierbaarheid. Jy is regtig siek. En weet jy,
as mense van "ringe" praat, dan sien ek altyd die vrouens wat so
baie ringe het dat daar omtrent 'n ring op elke vinger is. Ek
dink altyd dis vreeslik agteraf, trailer-trash gewoontes. So dit
laat my sidder as jy van "ringe" praat. Hoekom los jy nie nou
vir my uit vir 'n ruk nie, Johan. Of het jy nie deesdae 'n day
job nie?

Gloudina
Re: From Our Archive: [boodskap #37449 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
O wel - nog 'n Frikkie - en hy i s'n Amerikaner daarby. Hoekom praat
julle twee nie met mekaar op 'n Amerikaanse nuusgroep nie.

Davie Davis wrote:
>
> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
> em ontmoet Davie Davis.
>
> DD
>
> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>
>> In article , davie...@email.com
>> says...
>>
>>
>>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>
>> But OF COURSE!!
Re: From Our Archive: [boodskap #37450 is 'n antwoord op boodskap #37353] Do, 30 November 2000 07:40 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Sue wrote:
>
> In
>> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
>
> Absoluut. Het jy 'n laken vir my? Ek het myne laas verloor toe ek
> vinnig moes weghardloop. My 10 kindertjies stem ook saam. Ons trailer
> raak nou bietjie klein, so ek moet new avenues begin ondersoek. Ek is
> sooooo bly dat ek julle weer kan join.
>

Hmmm nie net 'n (*) nie maar nog 'n snob ook!!!
Vorige onderwerp: Re: Famile van die kaap
Volgende onderwerp: Re: Vir Glaudina - Bush :-)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 05:56:43 MGT 2024