Re: From Our Archive: Davie en die Klan [boodskap #37351] |
Wed, 29 November 2000 00:00 |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Eintlik Sue, het ek jou gebruik. Jou gebruik om vir Gloudina te sê:
Okay, jy was reg allie pad!"
Dink net hoe gelukkig dit haar sal maak.
Sue, daai ou wat by die volgende vergadering so onder die laken vir
jou knipoog (onder die laken sê ek!) dit sal ek wees hoor.
DD
On Wed, 29 Nov 2000 20:44:53 GMT, Sue wrote:
>
> Davie, so bietjie plagiaat gepleeg daar hmmm? Jy het darem te veel van
> my eie site op jou site aangehaal.
> Waarom gee jy voor jy is hier in Amerika? Ek het jou nog NOOIT by enige
> van ons meetings gesien nie!
> Ons sal so bietjie ingaan op hierdie ou sakie...
>
>>> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
>> Bly jy is so gelukkig.
>>> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
>> Absoluut. Het jy 'n laken vir my? Ek het myne laas verloor toe ek
>> vinnig moes weghardloop. My 10 kindertjies stem ook saam. Ons trailer
>> raak nou bietjie klein, so ek moet new avenues begin ondersoek. Ek is
>> sooooo bly dat ek julle weer kan join.
>>> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
>>> em ontmoet Davie Davis.
>> Kan nie WAG nie!
>>>
>>> DD
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>>>
>>>> In article , davie...@email.com
>>>> says...
>>>>
>>>>
>>>> > [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>>>
>>>> But OF COURSE!!
>>>
>>>
|
|
|
Re: From Our Archive: Davie en die Klan [boodskap #37352 is 'n antwoord op boodskap #37351] |
Wed, 29 November 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Haai julle sal julle mening moet opmaak. Jou heldin vra waarom ek
> voorgee dat ek in Suid Afrika is. Jy vra waarom ek voorgee dat ek in
> Amerika is.
> Probeer julle voorgee dat ek rigtingloos is.
>
Ja, Johan Potgieter, jy is rigtingloos en sonder
integriteit. Hoekom praat jy nie soos 'n man
nie? In jou geval is jy nie eens 'n muis nie, maar
'n verkleurmannetjie. En mense raak moeg na
'n rukkie vir iemand wat dink hy is snaaks.
Uiteindelik amuseer hy net homself, nie meer
ander mense nie. Hoekom vertel jy nie iets
wat die moeite werd is nie? Van die migrasie
van die voëls daar oor julle. Van hoe dit gaan
met jou pogings om biltong te maak. Iets wat
wys dat jy integriteit het.
Gloudina
|
|
|
Re: From Our Archive: Davie en die Klan [boodskap #37354 is 'n antwoord op boodskap #37351] |
Wed, 29 November 2000 00:00 |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 29 Nov 2000 21:57:06 GMT, Sue wrote:
> In article , davie...@email.com
> says...
>
>> Haai julle sal julle mening moet opmaak. Jou heldin vra waarom ek
>
> My heldin?
>
>> voorgee dat ek in Suid Afrika is. Jy vra waarom ek voorgee dat ek in
>> Amerika is.
>> Probeer julle voorgee dat ek rigtingloos is.
>
> Ek dink jy is 'n drywende veertjie, wat nog nie rigting in die ou lewe
> gevind het nie.
>
> Ek het lekker gespeel, dankie, maar nou raak jy vervelig.
>
>
>
Totsiens (en hou dit so)
|
|
|
Re: From Our Archive: Davie en die Klan [boodskap #37355 is 'n antwoord op boodskap #37351] |
Wed, 29 November 2000 00:00 |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai julle sal julle mening moet opmaak. Jou heldin vra waarom ek
voorgee dat ek in Suid Afrika is. Jy vra waarom ek voorgee dat ek in
Amerika is.
Probeer julle voorgee dat ek rigtingloos is.
DD
On Wed, 29 Nov 2000 21:39:20 GMT, davie...@email.com (Davie Davis) wrote:
>
>
> Eintlik Sue, het ek jou gebruik. Jou gebruik om vir Gloudina te sê:
> Okay, jy was reg allie pad!"
> Dink net hoe gelukkig dit haar sal maak.
>
> Sue, daai ou wat by die volgende vergadering so onder die laken vir
> jou knipoog (onder die laken sê ek!) dit sal ek wees hoor.
>
> DD
|
|
|