Re: Toekoms vir spieel skrif [boodskap #36917] |
Tue, 21 November 2000 00:00 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lous nou moet jy my vertel hoe jy daai gedoen het!
As jy dit nie op die NG wil doen nie, stuur maar persoonlik
sit net tmdv voor my adres
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
lous wrote in message
...
:Jy sien "blykbaar" verkeerd.
:!pelH ?ANIDUOLG !koo tid ke neod raad speO
|
|
|
Re: Toekoms vir spieel skrif [boodskap #37014 is 'n antwoord op boodskap #36917] |
Wed, 22 November 2000 07:35 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maklik, ek het sin verkeerd om getik, ek dog almal kan dit doen? Daar
is fonts beskikbaar waarvan die letters ook omgeraai is.
Tobie wrote:
>
> Lous nou moet jy my vertel hoe jy daai gedoen het!
> As jy dit nie op die NG wil doen nie, stuur maar persoonlik
> sit net tmdv voor my adres
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> lous wrote in message
> ...
> :Jy sien "blykbaar" verkeerd.
> :!pelH ?ANIDUOLG !koo tid ke neod raad speO
|
|
|