Re: Recap die gebeure 1 [boodskap #36878] |
Di, 21 November 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek moet sê dis een van jou min postings wat 'n glimlag op my gesig gesit
het.....moenie worry nie van nou af ignoreer ek Mel, want my short and
curlies begin nou pyn.
Elaine
Riaan wrote
>
> Elaine en Mel mekaar aan die kort en krullerige haartjies beetgekry, en
> altwee weier om te los. Wil julle nie maar die fight op direkte e-mail
> voortsit nie want dit raak nou waragtig boring.
>
> KaapseKind, Christo en Sue is nog steeds opsoek na die een ding wat
> betekenis gee aan wat is 'n baster. Ek hoop net nie dit is iemand se van en
> sy naam is Al nie.
>
> Die hele NG het amper deelgeneem aan die gesprek oor Hoekom ons jongmense
> loop. Miskien kan die Reisiger die IEC nader met 'n versoek dat die vraag op
> die 5 de Desember by die verkiesing gevoeg word.
>
> Blommetjie het vir Frikkie aangeneem as broer. Frikkie het jy nou 'n sussie
> ryker geword of 'n broer ?
>
> Die thread "Homosexualiteit en die Bybel" het die nuwe rekord ingeneem van
> die onderwerp wat so lank aangaan dat die "subject" veld nie meer deur
> Outlook gewys word nie. So julle klomp het mekaar lekker aan die gat gebyt
>
> En laastens het Gloudina net weer vir ons vertel van watter gemors Dr Wouter
> Basson in haar opinie is. VIVA Joe Mafereka VIVA !
>
>
> Hou 'n ogie oop vir Recap op die gebeure 2 "comming soon to a NG near you"
>
> ** Sorry Gloudina vir die engels waaroor jy deesdae ook so galbraak maar ek
> kon dit net nie weerstaan nie **
>
|
|
|