Re: Archives : November 17, 1900 [boodskap #36856] |
Mon, 20 November 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
lous wrote:
> Gloutina? Jy is die een wat op nader akies as hulle Engels hier pos ...
>
> @home.com wrote:
>>
>> On November 17, 1900 the Globe and Mail reported
>> that in the Cape Colony rewards were being offered
>> by the British for the discovery of Boer snipers.
As jy dit nog nie agtergekom het nie, Lou,dis 'n kruispos. En ek praat
nie Engels hier nie.
Ek haal net 'n koerant aan. En ek val ook
hanskakies aan, wat kla dat hulle blou in die
gesig is oor die mishandeling van Afrikaans
deur die huidige SA regime, maar Engels
baie liberaal op hierdie nuusgroep gebruik.
Soos Frikkie, wie se Engels vinnig beter
word as sy Afrikaans.
Gloudina
|
|
|
Re: Archives : November 17, 1900 [boodskap #36862 is 'n antwoord op boodskap #36856] |
Mon, 20 November 2000 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloutina? Jy is die een wat op nader akies as hulle Engels hier pos ...
@home.com wrote:
>
> On November 17, 1900 the Globe and Mail reported
> that in the Cape Colony rewards were being offered
> by the British for the discovery of Boer snipers.
|
|
|