Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Taxi's
Taxi's [boodskap #36686] Vr, 17 November 2000 00:00
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons moet nie vergeet dat openbare vervoer in SA eintlik net uit taxi's
bestaan nie. Hoe walglik hulle ookal is, sal ons moet leer om daarmee saam
te leef, want daar is nie 'n terugkeer nie...

Sou ook nie maklik gewees het as die 25 mense (weet nie of ek al 50 gesien
het nie) elkeen met hulle eie kar die pad op gegaan het nie... 'n Oplossing
vir almal sou wees as die Blankes ook begin Taxi ry het. Maar ek waag nie my
lewe in een nie!

Ek's bly ek's nie Minister van vervoer nie!!!

Dit sou wel lekker wees as die outjies (Taxi bestuurders) goeie maniere wil
aanleer!

Groete
Skunk

Elaine schreef in berichtnieuws
3a1453f0.0@news1.mweb.co.za...
> Dan Gloudina is jou familie gelukkig want ek voel al nes skunk en ek het
> myself nog nooit met apartheid geidentifiseer nie. Dit sal wel altyd deel
> van ons geskiedenis bly. Gloudina jy bewys weereens jy't nie 'n clue nie.
> Road Rage word nie veroorsaak deur apartheid nie, maar deur 'n gevoel van
> magteloosheid. As jy nie vir daai taxi (wat nooit deur die toets sal kom
> nie) padgee nie druk hy jou eenvoudig van die pad af. Ek verstaan dat die
> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap. Veral
> as jy nou al 'n uur lank in bloedige hitte agter die bliksems vas sit want
> hulle stop mos waar en wanneer hulle wil. Al gesien dat hulle in die middel
> van die hoofpad reg voor 'n groen robot stop om 50 mense uit 'n taxi wat vir
> 25 bedoel is te laai.
> Kom jou familie ooit uit hul huise - kan nie wees as hulle nie die goed
> ervaar nie.
>
> Elaine
>
> wrote
>
> Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie. Miskien
> het hulle nooit geidentifiseer
> met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
> tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
> Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
> Wat is verkeerd met "muishond."
>
> Gloudina
>
Re: Taxi's [boodskap #36687 is 'n antwoord op boodskap #36686] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom kan die regering nie 'n klomp bussies aankoop en "run" nie... Dis
moerse winsgewend, en as die geld eerlik verdeel word kan dit weer 'n
klomp werksgeleendhede skep. Outjies wat die bussies saans nagaan en
skoonmaak.

Die Taxibestuurders mag net 'n aantal ure werk - op dié stadium beperk
hulle dit glad nie!

Minder groot taxiranks, op meer plekke kan dalk die probleem met die
violence oplos.

Ek's nie lus om oor HIV te praat nie...

Skunk

"Elaine" skryf in boodskap news:3a1515bd.0@news1.mweb.co.za...
> Nevermind jou lewe in die taxi waag, ek sal nie my lewe by die taxi ranks
> gaan waag nie. Die taxi oorlog is besig om hande uit te ruk.
> Jy is reg, ons moet iets doen omtrent openbare vervoer vir almal in SA, maar
> solank die vrot busse en die opgeroeste taxis toegelaat word op die pad -
> nie eers te praat van die misdaad wat daarmee saamgaan nie, sal jy maar
> sukkel om wit EN indier mense op daai taxis te kry. Dis eenvoudig net te
> gevaarlik vir 'n wit vrou om taxi te ry, want die sangoma's het mos nou weet
> te vertelle dat as jy HIV+ is jy saam met 100 maagde moet bed toe gaan dan
> sal jy genees word. Of jy moet 100 mense besmet met jou virus, dit sal ook
> die trick doen. Anyway ek dwaal af.
>
> Elaine
>
> Skunk wrote in message
news:8v31mo$9q7$1@azure.nl.gxn.net...
>> Ons moet nie vergeet dat openbare vervoer in SA eintlik net uit taxi's
>> bestaan nie. Hoe walglik hulle ookal is, sal ons moet leer om daarmee saam
>> te leef, want daar is nie 'n terugkeer nie...
>>
>> Sou ook nie maklik gewees het as die 25 mense (weet nie of ek al 50 gesien
>> het nie) elkeen met hulle eie kar die pad op gegaan het nie... 'n
> Oplossing
>> vir almal sou wees as die Blankes ook begin Taxi ry het. Maar ek
waag nie
> my
>> lewe in een nie!
>>
>> Ek's bly ek's nie Minister van vervoer nie!!!
>>
>> Dit sou wel lekker wees as die outjies (Taxi bestuurders) goeie
maniere
> wil
>> aanleer!
>>
>> Groete
>> Skunk
>
Re: Taxi's [boodskap #36688 is 'n antwoord op boodskap #36686] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Baie goei plan. Maar dan betoog die taxi bestuurders en skiet weer n paar
onskuldige mense dood soos hulle in die Kaap gemaak het met Golden Arrow se
busse

Reenen van Niekerk

Skunk skryf in boodskap news:8v3o8i$fdg$6@azure.nl.gxn.net...
> Hoekom kan die regering nie 'n klomp bussies aankoop en "run" nie... Dis
> moerse winsgewend, en as die geld eerlik verdeel word kan dit weer 'n
> klomp werksgeleendhede skep. Outjies wat die bussies saans nagaan en
> skoonmaak.
>
> Die Taxibestuurders mag net 'n aantal ure werk - op dié stadium beperk
> hulle dit glad nie!
>
> Minder groot taxiranks, op meer plekke kan dalk die probleem met die
> violence oplos.
>
> Ek's nie lus om oor HIV te praat nie...
>
> Skunk
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3a1515bd.0@news1.mweb.co.za...
>> Nevermind jou lewe in die taxi waag, ek sal nie my lewe by die taxi
> ranks
>> gaan waag nie. Die taxi oorlog is besig om hande uit te ruk.
>> Jy is reg, ons moet iets doen omtrent openbare vervoer vir almal in
> SA, maar
>> solank die vrot busse en die opgeroeste taxis toegelaat word op die
> pad -
>> nie eers te praat van die misdaad wat daarmee saamgaan nie, sal jy
> maar
>> sukkel om wit EN indier mense op daai taxis te kry. Dis eenvoudig net
> te
>> gevaarlik vir 'n wit vrou om taxi te ry, want die sangoma's het mos
> nou weet
>> te vertelle dat as jy HIV+ is jy saam met 100 maagde moet bed toe gaan
> dan
>> sal jy genees word. Of jy moet 100 mense besmet met jou virus, dit
> sal ook
>> die trick doen. Anyway ek dwaal af.
>>
>> Elaine
>>
>> Skunk wrote in message
> news:8v31mo$9q7$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Ons moet nie vergeet dat openbare vervoer in SA eintlik net uit
> taxi's
>>> bestaan nie. Hoe walglik hulle ookal is, sal ons moet leer om
> daarmee saam
>>> te leef, want daar is nie 'n terugkeer nie...
>>>
>>> Sou ook nie maklik gewees het as die 25 mense (weet nie of ek al 50
> gesien
>>> het nie) elkeen met hulle eie kar die pad op gegaan het nie... 'n
>> Oplossing
>>> vir almal sou wees as die Blankes ook begin Taxi ry het. Maar ek
> waag nie
>> my
>>> lewe in een nie!
>>>
>>> Ek's bly ek's nie Minister van vervoer nie!!!
>>>
>>> Dit sou wel lekker wees as die outjies (Taxi bestuurders) goeie
> maniere
>> wil
>>> aanleer!
>>>
>>> Groete
>>> Skunk
>>
>
Vorige onderwerp: Gloudina... Gelukkigste in dié groep!!!
Volgende onderwerp: Re: !!READ THIS IT COULD CHANGE YOUR LIFE!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 22:56:14 MGT 2024