'n Stukkie Willem Wikkelspies vir Hilda... [boodskap #36591] |
Thu, 16 November 2000 00:00 |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat is almal so behep met watse skuilname mense kies?
'n Stukkie uit Romeo and Juliet:
" 'Tis but thy name that is my enemy;
Thou art thyself, though not a Montague.
What's Montague? it is nor hand, nor foot,
Nor arm, nor face, nor any other part
Belonging to a man. O, be some other name!
What's in a name? that which we call a rose
By any other name would smell as sweet;
So Romeo would, were he not Romeo call'd,
Retain that dear perfection which he owes
Without that title. Romeo, doff thy name,
And for that name which is no part of thee
Take all myself."
Kom by!
Skunk
Hilda en Gervaas schreef in berichtnieuws
9UMQ5.142778$iI2.2908904@afrodite.telenet-ops.be...
> Wel, ek dink dat jy nog reg is ook, Gloudina. Ek het nie eers na die
> oorsprong van die berig gekyk nie. Net toe ek dink dat die Nasty Quaker dalk
> ietsie meer nadink as die ander klomp, verwys jy na die e-pos adres. Dit het
> my ook al opgeval hoe laag-by-die-gronds en haatdraend hierdie sogenaamde
> christene is. En soos jy sê, as hulle nie meer woorde kry om te argumenteer
> nie, dan verwys hulle na sekere liggaamsdele en -funksies wat nogal ver van
> die brein af lê. Wel, gedurende 'n periode in elke mens se kinderjare is dit
> normaal om heeltyd daarna te verwys, maar gewoonlik is dit verby voor 'n
> mens skool toe gaan.
> Wys maar net ...
>
> Groete,
> Hilda.
>
>
>
>
>
>
> schreef in bericht news:3A121A02.3BF83AF1@home.com...
>> Nasty Quaker wrote:
>>
>>> Groete Arno, ek bid vir jou, dat jy ophou lag, en daadwerklik DieGod
van
> die
>>> Eeue leerken.
>>>
>>
>> En Nasty Quaker het in sy epos-adres die
>> woord "testicle." Dus nog een van hierdie
>> mense wat op hulle geslagsdele gefokus
>> is, wat seksuele innuendos maak in die-
>> selfde asem as wat hulle uit die Bybel
>> "aanhaal." Iemand moet 'n Ph.D. tesis
>> skryf oor hierdie verskynsel: hoe veral
>> mans wat pornografies dink en praat,
>> nog ook hulleself kan voordoen as
>> belydende en outoritatiewe Christene.
>> Daar is 'n disconnect erens.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|