Fotoverhaal [boodskap #36108] |
Tue, 07 November 2000 00:00 |
Willem Woes
Boodskappe: 4 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
www.fotoverhaal.co.za
Groete
Willem Woes
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36109 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Tue, 07 November 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis absolute onsin en en sommer plein kaka....afrikaanse mense het bietjie
meer verstand as dit, sodat ons nie opgeskeep hoef te sit met die tipe van
vlak gemors nie. Dit vat nie juis 'n kunstenaar of iemand met vreeslik baie
verstand om die fotoverhale te skryf nie.
Elaine
Willem Woes skryf in boodskap news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>
> www.fotoverhaal.co.za
>
>
> Groete
>
> Willem Woes
>
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36154 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Wed, 08 November 2000 00:00 |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja ek moet stem dit is nou tyd mors om dit te maak en om op die net te
plaas of te lees.
Ek dink die tyd van fotoverhale het so 15 jaar terug al eintlik sy gat
gesien
Dummy wrote in message ...
> Jy's nog op gister se datum, skat...
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 3a093012.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis absolute onsin en en sommer plein kaka....afrikaanse mense het bietjie
>> meer verstand as dit, sodat ons nie opgeskeep hoef te sit met die tipe van
>> vlak gemors nie. Dit vat nie juis 'n kunstenaar of iemand met vreeslik
> baie
>> verstand om die fotoverhale te skryf nie.
>> Elaine
>> Willem Woes wrote in message
>> news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>>
>>> www.fotoverhaal.co.za
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>> Willem Woes
>>>
>>>
>
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36155 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Wed, 08 November 2000 00:00 |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
'n pot snot, vol spelfoute... Nee dankie!
Willem Woes schreef in berichtnieuws
8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>
> www.fotoverhaal.co.za
>
>
> Groete
>
> Willem Woes
>
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36156 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Wed, 08 November 2000 00:00 |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jy's nog op gister se datum, skat...
Elaine schreef in berichtnieuws
3a093012.0@news1.mweb.co.za...
> Dis absolute onsin en en sommer plein kaka....afrikaanse mense het bietjie
> meer verstand as dit, sodat ons nie opgeskeep hoef te sit met die tipe van
> vlak gemors nie. Dit vat nie juis 'n kunstenaar of iemand met vreeslik baie
> verstand om die fotoverhale te skryf nie.
>
> Elaine
>
> Willem Woes wrote in message
> news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>
>> www.fotoverhaal.co.za
>>
>>
>> Groete
>>
>> Willem Woes
>>
>
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36157 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Wed, 08 November 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie....my rekenaar verloor om een of ander onverklaarbare rede
tyd...weetie hoekom nie hy doen dit maar net.
Elaine
Dummy skryf in boodskap news:8ubbdt$513$1@azure.nl.gxn.net...
> Jy's nog op gister se datum, skat...
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36158 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Wed, 08 November 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daai fotoverhale het darem bietjie meer om die lyf gehad as hierdie....dit
was nie wonderlik nie, maar hierdie is sommer snert...soos my goeie ingelse
vriend sê "pure crap"
krokkie skryf in boodskap news:3a093317$0$227@hades.is.co.za...
> Ja ek moet stem dit is nou tyd mors om dit te maak en om op die net te
> plaas of te lees.
> Ek dink die tyd van fotoverhale het so 15 jaar terug al eintlik sy gat
> gesien
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36217 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Thu, 09 November 2000 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sjym - julle klomp het rerig geen sin vir humor nie ne!
Ou Willem Woes gaan julle kom opdinges! Vat hulle WILLEM!!!
Dummy wrote:
>
> 'n pot snot, vol spelfoute... Nee dankie!
>
> Willem Woes schreef in berichtnieuws
> 8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>
>> www.fotoverhaal.co.za
>>
>>
>> Groete
>>
>> Willem Woes
>>
>>
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36287 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Fri, 10 November 2000 00:00 |
Willem Woes
Boodskappe: 4 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dankie lous
Ek stem saam dat die ander mense teveel agter rekenaar skerms wegkruip en
niks vir die taal doen nie.
At least het ek iets begin.
Dankie vir die ondersteuning.
Willem Woes
"Willem Woes" skryf in boodskap news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>
> www.fotoverhaal.co.za
>
>
> Groete
>
> Willem Woes
>
|
|
|
Re: Fotoverhaal [boodskap #36288 is 'n antwoord op boodskap #36108] |
Fri, 10 November 2000 00:00 |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Willem, dat jy iets doen vir Afrikaans. Sy naam verder gat maak!
Skunk
"Willem Woes" skryf in boodskap news:8ugobh$ep5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie lous
>
> Ek stem saam dat die ander mense teveel agter rekenaar skerms wegkruip en
> niks vir die taal doen nie.
>
> At least het ek iets begin.
>
> Dankie vir die ondersteuning.
>
> Willem Woes
> "Willem Woes" wrote in message
> news:8u9hvv$9kl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is nou weer die swart en wit fotoverhale beskikbaar op die web.
>>
>> www.fotoverhaal.co.za
>>
>>
>> Groete
>>
>> Willem Woes
>>
>
|
|
|