Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boeremusiek, is there any to download?
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #35980] Thu, 02 November 2000 03:26 na volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Briljante idee. Ek het wonderlike argiewe oor Ian en Dix, maar min anders --
as jy dit wil doen, moet ons gesels.
Nasty

"Elaine" skryf in boodskap news:3a0000a3.0@news1.mweb.co.za...
> Oh yeah good news....Telkom's monopoly expires in the year 2002 and AT&T has
> it's eyes on South Africa......so there is hope yet. But alas, I know of no
> site which offers really good South African music. Maybe I should start
> one, who's with me?
>
> Elaine
>
> Nasty Quaker wrote in message
> news:XuNL5.1808$v37.392538@news.uswest.net...
>> ... and now, it never gets played in South Africa either.
>> Nasty
>>
>> ps: I found some cool SA music on the web, notably on for instance BMG and
>> Columbia house, those sites that allow snippet previews. Unfortunately,
>> Afrikaners don't really have a web presence, there is no cultural
>> e-commerce, and to make matters worse, the culture is being killed by
>> Afrikaners' own belief (in general) thae English is superior. Also, South
>> Africans pay a lot for web access, and all phone calls are pay calls
> because
>> of the Telkom monopoly over the telephone system.
>
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #35981 is 'n antwoord op boodskap #35980] Thu, 02 November 2000 03:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nasty Quaker  is tans af-lyn  Nasty Quaker
Boodskappe: 72
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Volle Lid
Napster gaan ongelukkig binnekort nie meer bestaan nie -- Bertelsmann AG in
Duitsland het hulle ge-inkorporeer. So, laai maar musiekies af terwyl ons
kan :-)

Nasty

"Skunk" skryf in boodskap news:8tph89$n2c$1@azure.nl.gxn.net...
> Napster is best(e)!!!
>
> "Dummy" skryf in boodskap news:8tp1bn$j8u$1@azure.nl.gxn.net...
>> Have you tried Napster? Do a search for "Klipwerf", under Artist...
> You
>> should get some results... Add one of the users to your Hotlist, an go
> and
>> browse under his directories. Good luck.
>>
>> Personnaly, I hate the shit!!!
>>
>> Ciao
>>
>>
>> Elaine schreef in berichtnieuws
>> 3a0000a3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Oh yeah good news....Telkom's monopoly expires in the year 2002 and
> AT&T
>> has
>>> it's eyes on South Africa......so there is hope yet. But alas, I
> know of
>> no
>>> site which offers really good South African music. Maybe I should
> start
>>> one, who's with me?
>>>
>>> Elaine
>>>
>>> Nasty Quaker wrote in message
>>> news:XuNL5.1808$v37.392538@news.uswest.net...
>>>> ... and now, it never gets played in South Africa either.
>>>> Nasty
>>>>
>>>> ps: I found some cool SA music on the web, notably on for instance
> BMG
>> and
>>>> Columbia house, those sites that allow snippet previews.
> Unfortunately,
>>>> Afrikaners don't really have a web presence, there is no cultural
>>>> e-commerce, and to make matters worse, the culture is being killed
> by
>>>> Afrikaners' own belief (in general) thae English is superior.
> Also,
>> South
>>>> Africans pay a lot for web access, and all phone calls are pay
> calls
>>> because
>>>> of the Telkom monopoly over the telephone system.
>>>
>>
>
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #36050 is 'n antwoord op boodskap #35980] Sat, 04 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy winamp het, laai jy net die musiek af, wat of gezip of in mp3 formaat
sal wees, as dit gezip is, unzip net die liedjie, en bere hom in die folder
waar jy al jou musiek bere en dan dubbel click jy net op die liedjie wat jy
wil luister......jou internet program behoort self agter te kom dat dit 'n
file is wat afgetrek moet word. Jy kan winamp by http://www.downloads.com
kry en dis heeltemal verniet.
Om musiek self oor te sit op mp3 moet jy 'n spesiale programmetjie hê, ek
het enetjie met die naam "jukebox" en die kan jy ook kry by downloads.com.
Die program is baie gebruikers vriendelik en jy behoort gou agter te kom hoe
dit te gebruik.
Nuttelose inligting ek weet, maar miskien kon ek iemand help.

Elaine

clown skryf in boodskap news:8u327h$8ge$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gaan voort Elaine. As iemand ons net kan verduidelik hoe om die musiek op
> die rekenaar te kry, is ek seker sal baie mense probeer bydrae.
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #36077 is 'n antwoord op boodskap #35980] Sun, 05 November 2000 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rosie  is tans af-lyn  Rosie
Boodskappe: 94
Geregistreer: March 2000
Karma: 0
Volle Lid
Gaan voort Elaine. As iemand ons net kan verduidelik hoe om die musiek op
die rekenaar te kry, is ek seker sal baie mense probeer bydrae.

"Elaine" skryf in boodskap news:3a0000a3.0@news1.mweb.co.za...
> Oh yeah good news....Telkom's monopoly expires in the year 2002 and AT&T has
> it's eyes on South Africa......so there is hope yet. But alas, I know of no
> site which offers really good South African music. Maybe I should start
> one, who's with me?
>
> Elaine
>
> Nasty Quaker wrote in message
> news:XuNL5.1808$v37.392538@news.uswest.net...
>> ... and now, it never gets played in South Africa either.
>> Nasty
>>
>> ps: I found some cool SA music on the web, notably on for instance BMG and
>> Columbia house, those sites that allow snippet previews. Unfortunately,
>> Afrikaners don't really have a web presence, there is no cultural
>> e-commerce, and to make matters worse, the culture is being killed by
>> Afrikaners' own belief (in general) thae English is superior. Also, South
>> Africans pay a lot for web access, and all phone calls are pay calls
> because
>> of the Telkom monopoly over the telephone system.
>
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #36152 is 'n antwoord op boodskap #35980] Wed, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek kon help is ek bly.....my pa sê altyd hy en my ma is BC gebore BC=
Before Computers - ek's juis nou besig om hulle bietjie te leer, dis nie so
maklik nie, want ek's ongeduldig en 'n slegte onderwyseres...my man is baie
beter daarmee.

Elaine

Vlad skryf in boodskap news:8uc6mv$qhf$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toe nie so nutteloos nie. Baie dankie
>
> Ek
>
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #36153 is 'n antwoord op boodskap #35980] Wed, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Toe nie so nutteloos nie. Baie dankie

Ek

"Elaine" skryf in boodskap news:3a053d83.0@news1.mweb.co.za...
> As jy winamp het, laai jy net die musiek af, wat of gezip of in mp3 formaat
> sal wees, as dit gezip is, unzip net die liedjie, en bere hom in die folder
> waar jy al jou musiek bere en dan dubbel click jy net op die liedjie wat jy
> wil luister......jou internet program behoort self agter te kom dat dit 'n
> file is wat afgetrek moet word. Jy kan winamp by http://www.downloads.com
> kry en dis heeltemal verniet.
> Om musiek self oor te sit op mp3 moet jy 'n spesiale programmetjie hê, ek
> het enetjie met die naam "jukebox" en die kan jy ook kry by downloads.com.
> Die program is baie gebruikers vriendelik en jy behoort gou agter te kom hoe
> dit te gebruik.
> Nuttelose inligting ek weet, maar miskien kon ek iemand help.
>
> Elaine
>
> clown wrote in message
> news:8u327h$8ge$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gaan voort Elaine. As iemand ons net kan verduidelik hoe om die musiek op
>> die rekenaar te kry, is ek seker sal baie mense probeer bydrae.
>
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #36382 is 'n antwoord op boodskap #36077] Sun, 12 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
> "Elaine" wrote in message
> news:3a0000a3.0@news1.mweb.co.za...
>> Oh yeah good news....Telkom's monopoly expires in the year 2002 and AT&T
> has
>> it's eyes on South Africa......so there is hope yet. But alas, I know
of
> no
>> site which offers really good South African music. Maybe I should start
>> one, who's with me?
>>
>> Elaine
>>
Spaar jouself baie moeite !
Daar is plenty uitstekende SA-musiek sites, jy moet net rondkyk ! Probeer:

www.oneworld.co.za

www.friedjam.com

http://www.cd.co.za/sarock

www.afrimusik.com

http://www.samusic.co.za/

gustav
Re: Boeremusiek, is there any to download? [boodskap #36776 is 'n antwoord op boodskap #35980] Sun, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
jd.s  is tans af-lyn  jd.s
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Thanks people, especially Gustav Franzsen , I found
some good examples on http://www.friedjam.com .
Marius Louw en sy orkes produces the kind of sound I like. Also
Die_Hartswater_Boereorkes
Unfortunately, I haven't been able to reap the full benefit of the
discussion as I don't speak Afrikaans. By the way, what are orkes?
Thanks also to Dummy for suggesting Napster, I might just give
that a try.

John.

"jd.s" skryf in boodskap news:ysVK5.9758$wH2.42425@news2-hme0...
> Does anyone know of any sites where I can download any boeremusiek for
> free?
> I think its great. I only heard it during the year I was in Cape Town
> back in 1969. It never gets played here in U.K.
> I don't mind buying but I would want to hear it first as I don't think
> I would like all of it.
> I did manage to download a Real Audio once, called Vaalhoed (what's that
> in English, Land Head?), not a bad tune.
>
> John
>
Vorige onderwerp: AG, FORK MEL - HY IS 'N rooiNEK MET 'N DROLL-GEUR !
Volgende onderwerp: Waarom nuusgroepe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 10:37:43 UTC 2024