Vir almal in Amerika [boodskap #35952] |
Ma, 30 Oktober 2000 13:50 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hello Almal
Ek het gedink dat die van julle wat in Amerika is, dalk die grappie sal geniet......let wel dis net 'n grappie ek wil niemand "offend" nie.
What's the difference between a northern fairytale and a southern
fairytale?
A northern fairytale begins "Once upon a time...."
A southern fairytale begins "Y'all ain't gonna believe this shit..."
Groete
Elaine
|
|
|
Re: Vir almal in Amerika [boodskap #35953 is 'n antwoord op boodskap #35952] |
Ma, 30 Oktober 2000 15:06 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Springbokkie wrote:
> Ek is ook baie seker
> dat die Southern Fairytail baie "raak" gaan wees oor 'n ruk as Dumbya die
> lysels gaan oorneem. :-(
As DUMBYA wen, dan gaan ek vir vierjaar aanmekaar opgooi.
Minnehaha.
|
|
|
Re: Vir almal in Amerika [boodskap #35956 is 'n antwoord op boodskap #35952] |
Di, 31 Oktober 2000 03:58 |
Bob Lee
Boodskappe: 1 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo...
Die Sud-Afrikanische ist Deutsche?
> Elaine wrote:
>
> Hello Almal
>
> Ek het gedink dat die van julle wat in Amerika is, dalk die grappie
> sal geniet......let wel dis net 'n grappie ek wil niemand "offend"
> nie.
>
> What's the difference between a northern fairytale and a southern
> fairytale?
> A northern fairytale begins "Once upon a time...."
> A southern fairytale begins "Y'all ain't gonna believe this shit..."
>
> Groete
> Elaine
|
|
|