Rook wet teen motors [boodskap #35619] |
Tue, 17 October 2000 00:00 |
Dark Angel
Boodskappe: 21 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie 'n rook
wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen giftiger as my
ou nikotien spykertjie. En dit lyk my nou nie juis of die ander nasie hulle
veel steur aan die wet, wat deur hulle eie verkose regering uit gedink is
nie.
|
|
|
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35620 is 'n antwoord op boodskap #35619] |
Tue, 17 October 2000 00:00 |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Dark Angel" skryf in boodskap news:8sia3q$8tq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie 'n rook
> wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen giftiger as my
> ou nikotien spykertjie. En dit lyk my nou nie juis of die ander nasie hulle
> veel steur aan die wet, wat deur hulle eie verkose regering uit gedink is
> nie.
Ek sou nie sê die rookwet is soseer 'n "verkose regering" ding nie.
Hulle volg maar net die huidige mode in die westerse wereld.
|
|
|
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35671 is 'n antwoord op boodskap #35619] |
Wed, 18 October 2000 00:00 |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Oitaroh Margoloh" wrote in
message news:Gk2H5.2165$iY1.49330@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "Dark Angel" wrote in message
> news:8sia3q$8tq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie
> 'n rook
>> wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen
giftiger
> as my
>> ou nikotien spykertjie. En dit lyk my nou nie juis of die ander
nasie
> hulle
>> veel steur aan die wet, wat deur hulle eie verkose regering uit
gedink
> is
>> nie.
>
> Ek sou nie sê die rookwet is soseer 'n "verkose regering" ding nie.
> Hulle volg maar net die huidige mode in die westerse wereld.
>
Plaas hulle die belasting daarop strenger kontroleer en bietjie huise
bou en iets aan die paaie doen.
|
|
|
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35672 is 'n antwoord op boodskap #35619] |
Wed, 18 October 2000 00:00 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sien, jou kar wat sy gif so onsgibaar agterlangs uitstrooi betaal 'n KLOMP
van die gowwermint se belasting...
Dis wanneer daai rook sigbaar is, en voor uitgeblaas word dat die nikotien
spykers 'n bron des aanstoots word...
Thys
|
|
|
Re: Rook wet teen motors [boodskap #35770 is 'n antwoord op boodskap #35619] |
Fri, 20 October 2000 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan ek dan ook voorstel dat daar 'n wet teen rook in motors is?
Natuurlik is my groot wet wens dat daar van filters in sigarette ontslae
geraak word. Dit sal help dat die klomp rokers vinniger sneuwel en ook
die klomp stompies wat rondl^e vir jare langs die hoofwee ook sal
verdwyn. :}
Skunk wrote:
>
> "Oitaroh Margoloh" wrote in
> message news:Gk2H5.2165$iY1.49330@sodalite.nbnet.nb.ca...
>>
>> "Dark Angel" wrote in message
>> news:8sia3q$8tq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As daar 'n rook wet teen ons rokers ingestel word hoekom dan ook nie
>> 'n rook
>>> wet teen motors nie? Die uitlaatgasse van 'n motor is verheen
> giftiger
>> as my
>>> ou nikotien spykertjie.
|
|
|