|
Re: Subie se crap [boodskap #35477 is 'n antwoord op boodskap #35476] |
Fri, 13 October 2000 00:00 |
Ernst
Boodskappe: 2 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Thys de Wet skryf in boodskap news:8s6s9t$2082$1@news.adamastor.ac.za...
> Subie se gemors is van nou af in my kubervullisblik...
Jou vullisblik is duidelik jou lëë skedel.
|
|
|
Re: Subie se crap [boodskap #35549 is 'n antwoord op boodskap #35476] |
Sun, 15 October 2000 04:15 |
tamix
Boodskappe: 16 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ai, patete.....
"Dark Angel" skryf in boodskap news:8s7qmf$dua$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die enigste crap is mense wat nie wil veg vir hulle sinne is nie. Ek het al
> alles verloor en het weer uit niks uit alles opgebou en hierdie keer gaan
> niemand dit weer by af vat nie. My voorvaders moes swoeg en sweet vir alles
> wat hulle wou hê, ek moet ook, maar dit lyk my sommige gaan maar net sê de
> vat dit dis nou julle sinne. Ek voel almal kry op hul dag wat hulle toekom
> as hulle dit verdien.
> Subie is volgens my heeltemal reg.
>
|
|
|
Re: Subie se crap [boodskap #35994 is 'n antwoord op boodskap #35476] |
Thu, 02 November 2000 13:21 |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ai, ek sien maar leklike dinge kom die dag met Oordeelsdag.
Julle wat so lekker in sekere mense se dinges opgekruip sit, ek kry
vir julle.
Duidelik sê Hy, Gee nie julle seuns vir hulle dogters nie, en julle
dogters vir hulle seuns nie, en dan gaan lees jy ook sommer Deut. 23:2
in die Ou Vertaling.
Byt vas my maat en werk vir wat jy wil bereik in die lewe.
Ons Voorvaders soos jy tereg opgemerk het het dit gedoen, so die Boer
is wraggies nie te sleg om te werk nie.
Groete
Frikkie
On Fri, 13 Oct 2000 22:18:39 +0200, "Dark Angel" wrote:
> Die enigste crap is mense wat nie wil veg vir hulle sinne is nie. Ek het al
> alles verloor en het weer uit niks uit alles opgebou en hierdie keer gaan
> niemand dit weer by af vat nie. My voorvaders moes swoeg en sweet vir alles
> wat hulle wou hê, ek moet ook, maar dit lyk my sommige gaan maar net sê de
> vat dit dis nou julle sinne. Ek voel almal kry op hul dag wat hulle toekom
> as hulle dit verdien.
> Subie is volgens my heeltemal reg.
>
|
|
|
Re: Subie se crap [boodskap #36001 is 'n antwoord op boodskap #35994] |
Thu, 02 November 2000 14:51 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Frikkie Potgieter wrote:
> Ai, ek sien maar leklike dinge kom die dag met Oordeelsdag.
> Julle wat so lekker in sekere mense se dinges opgekruip sit, ek kry
> vir julle.
>
Dis nou Openbaring, volgens die evangelie
van Frikkie.
Oom Kallie met sy handsambok
|
|
|