Misunderstanding :))) [boodskap #35339] |
Di, 10 Oktober 2000 00:00 |
Ja-Nee
Boodskappe: 5 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Sommige mense kan goed soos gereedskapname ook verkeerd verstaan. Dis nou
gegrond op een van subie se boodskap or die hollands. Die volgende is vir my
nogal snaaks gewees.
My Pa het op 'n stdium 'n swart man gehad wat vir hom gerwerk het. Eendag
terwyl hy besig was om buite te werk stuur hy die man om die "Shop Mate"
(Klein opvoubare/verstelbare tafeltjie) te gaan haal. Die man hang toe vas,
My Pa vra hom toe, nou wat nou, gaan haal die ding. Hy antwoord toe " 'n
Mate! "
So watch maar vir wie jy wat vra en wat jy jou produkte noem.
--
Rudolph Thomas
rud...@iox.co.za
http://www.iox.co.za/
Design, Research and Manufacturing of electronic Products, Ideas and
Solutions.
Get paid cash every time you receive email!
Sign up FREE at:
http://www.MintMail.com/?m=16880
|
|
|