win98 [boodskap #35269] |
Sat, 07 October 2000 00:00 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
net gou weer win98 installeer, ek doen dit so � elke 3
maande ........
:-( ```````~~ $#^&*%$#@!!!!!!
--
|
|
|
Re: win98 [boodskap #35270 is 'n antwoord op boodskap #35269] |
Sat, 07 October 2000 00:00 |
Snap@crackle&pop
Boodskappe: 7 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
het jy dalk 'n 120 dae trial ???? :)))))))))
groete
Tobie wrote in message
...
> net gou weer win98 installeer, ek doen dit so � elke 3
> maande ........
> :-( ```````~~ $#^&*%$#@!!!!!!
> --
>
|
|
|
Re: win98 [boodskap #35296 is 'n antwoord op boodskap #35269] |
Sun, 08 October 2000 00:00 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ja, vol trials en tribulation ................ as ek dit nie
doen nie sal ek van my kop af raak, want soos jy weet
Windows raak net stadiger en stadiger van al die dll's wat
hy laai, maar nou's ek weer reg vir 3 maande .... anways,
sommer nou weer van 'n hele klomp strooi ontslae geraak wat
ook ophoop in OE5, nou het ek 'n skoon blaadjie en self nog
nie eers vir reisiger of daai halfnaatjie in noord amerika
geblok nie, sal dit doen sodra my bloeddruk opgaan ... :-))
groete
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm
South African ringneck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/2_ml10.htm
Birdbehavior:
http://www.upatsix.com/liz/
-------------------------
My Parrot Photo Album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Snap, Crackle & Pop skryf in boodskap news:8rntkq$l2g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
: het jy dalk 'n 120 dae trial ???? :)))))))))
:
:
: groete
:
: Tobie wrote in message
: ...
: >net gou weer win98 installeer, ek doen dit so � elke 3
: >maande ........
: >:-( ```````~~ $#^&*%$#@!!!!!!
: >--
: >
: >
: >
:
:
|
|
|