Dis 'n gemors. [boodskap #35150] |
Wo, 04 Oktober 2000 05:48 |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wat die regering tot nog toe nie besef nie en blykbaar ook nooit ooit
gaan besef nie is dat al die nuwe maatreëls en wette wat daarop gemik is
om die "minderbevoorregtes" te help in werklikheid net die
teenoorgestelde uitwerking het.
Die nuwe salaris en werksvoorwaardes vir huishulpe het gesorg dat
heelwat van hulle nou al nie meer werk het nie want die "miesies" kan
nie byhou met al die demands nie
'n Familielid het sopas 'n belowende besigheid tot niet gemaak juis oor
die regering se dinge en omdat hulle geteister was met stakings,
diefstal ens. Daar was 50 SWART vroue in diens.
So is daar ander besighede wat besig is om dieselfde pad te loop.Daar is
nog talle ander voorbeelde en ek is seker meeste op hierdie nuusgroep
weet van ander gevalle ook.
Vooruitgang???? My voet.!!!!
Intussen hol die soustrein, oorbelaaid, 'n hond uit 'n bos.
Christo
|
|
|
Re: Dis 'n gemors. [boodskap #35151 is 'n antwoord op boodskap #35150] |
Wo, 04 Oktober 2000 06:25 |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:39DAC494.94FD8F82@eskom.co.za...
Newton se wet sê vir elke aksie is daar 'n gelyke maar teenoorgestelde
re-aksie. Maar dit weet die regering nie want hulle het nie wetenskap op
skool gehad nie ..... Seker alweer apartheid se skuld
|
|
|