Re: Oor Bokbreine [boodskap #34925] |
Vr, 29 September 2000 00:00 |
GROOTBAAS
Boodskappe: 25 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In watter mark segment
"Oitaroh Margoloh" skryf in boodskap news:Ay5B5.5845$gK3.106198@sodalite.nbnet.nb.ca...
>
> "GROOTBAAS" wrote in message
> news:39d4cf0b$0$226@hades.is.co.za...
>> Vertel my wat doen jy in Kanada ?
>
> So min as moontlik. Ek werk nie, ek beklee net 'n vakante pos. :-)
>
|
|
|
Re: Oor Bokbreine [boodskap #34926 is 'n antwoord op boodskap #34925] |
Vr, 29 September 2000 00:00 |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"GROOTBAAS" skryf in boodskap news:39d4cf0b$0$226@hades.is.co.za...
> Vertel my wat doen jy in Kanada ?
So min as moontlik. Ek werk nie, ek beklee net 'n vakante pos. :-)
|
|
|
Re: Oor Bokbreine [boodskap #34927 is 'n antwoord op boodskap #34925] |
Vr, 29 September 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
> Vandat ek die ou tante se posts block, het ek eintlik agtergekom dat hierdie
> nuusgroep se naam verander moet word. Dit moet alt.gloudina.bashing genoem
> word. Het ons rerig niks beter om oor te gesels nie?
Op 21 September 2000 maak die Hologram23 (drie-en-twintig) poste op die
Afrikaanse
nuusgroep, meeste van hulle in die kategorie
van "gloudina bashing." In een dag! Dit het
omtrent net so erg aangegaan vir 'n week.
Iemand het haar later betig oor die "overkill."
Nou wonder sy "of ons rerig niks beter het
om oor te gesels nie."
Hologram, jy is deel van die
probleem, en weet jy hoekom? Dis omdat
jy hol van binne is. Hol mense is inderwaarheid
hologramme. Hulle bestaan nie. Hulle leef, soos
die "hungry ghosts" waarvan die Boeddhiste
praat, op afval. Soos die yahoos waarvan
Jonathan Swift praat.
Tant Hessie se Houyhnmhn.
|
|
|