Hallo Ferdi [boodskap #34882] |
Thu, 28 September 2000 00:00 |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sien jou buurman se Std 5 laaitie het jou rekenaar weer up and running
nadat jy die FORMAT C: command so bietjie gaan probeer het
Hou nou daai vuil vingertjies ver weg van die DELTREE en die FDISK commands
af ook hoor.
Sonder jou hier om Gloudina te buck-up met alles is dit niks meer fun om met
Gloudina te argumenteer nie want ons "apartheids varke" het agtergekom dat
jy net vir Gloudina aan die praat moet hou lank genoeg en sy praat haar in
'n hoek vas.
|
|
|
Re: Hallo Ferdi [boodskap #34883 is 'n antwoord op boodskap #34882] |
Thu, 28 September 2000 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Sep 2000 09:28:55 +0200, "Riaan" wrote:
Tipiese post?
Niks te se eintlik nie.
Geen fundamentele denke nie.....
Maak die odd rassistiese uitspraak nou en dan.....
Blaas spoeg oor Gloudina.....
Begin weer van voor.....
> Ek sien jou buurman se Std 5 laaitie het jou rekenaar weer up and running
> nadat jy die FORMAT C: command so bietjie gaan probeer het
>
> Hou nou daai vuil vingertjies ver weg van die DELTREE en die FDISK commands
> af ook hoor.
>
> Sonder jou hier om Gloudina te buck-up met alles is dit niks meer fun om met
> Gloudina te argumenteer nie want ons "apartheids varke" het agtergekom dat
> jy net vir Gloudina aan die praat moet hou lank genoeg en sy praat haar in
> 'n hoek vas.
|
|
|