|
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34833 is 'n antwoord op boodskap #34828] |
Wed, 27 September 2000 00:00 |
poppie
Boodskappe: 188 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Horatio Hologram
is n man
ek raai . . .
want wat sal ek nou weet, hy bly aan die kraai
oor die tannie met die kappie van die derde stryd
wat hom so opdraande gee die hele tyd
pleks dat hy buite gaan en die natuur geniet
sit hy en gifpyle afskiet en wil hiet en gebiet
ek sal jou aanraai om met vrede in jou gemoed
almal wat jy teekom te begroet
moenie so kwaad word oor wat ander sê
dit is hulle opninie, en so wil hulle dit hê
wys liewer n ope gemoed en verdra en verduur
want n liewe sy het jy, kyk dan jou mooi verhouding
met Felina jou dier.
lighten up HH, moenie alles so terribly persoonlik vat nie, meeste
van Gloudina se goed is tongue in cheek, dis silly om so histeries te
reageer ...
pop
skryf in boodskap news:39D20172.3C953497@home.com...
> Oitaroh Margoloh wrote:
>
>>
>>
>> Dit is SALIG vandat ek nie meer haar gegorrel sien nie. Dankie tog vir die
>> Blocked Sender ding in OE!!!
>
> Dinsdag, 26 September, 2000.Die Hologram kapituleer. Die Hologram hol weg.
> Die Hologram is 'n hensopper.
>
> Die Tannie wat die Derde Holografiese
> Oorlog gewen het.
>
|
|
|
|
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34839 is 'n antwoord op boodskap #34828] |
Wed, 27 September 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> Yes'm :-)
> Kan nie my styl goed verdoesel nie !
>
>
Dis nie net jou goeie styl nie.Ek kon ook sien dat jy verder
wes is as ek op die tyds-indikasie.
En ek het jou bediender se naam
onthou. En ek het goeie vroulike
intuisie. Terloops, ek dink "dit"
is 'n vroumens.
Gloudina
|
|
|
Re: Die HOLOGRAM HOL dat die stof so staan. [boodskap #34842 is 'n antwoord op boodskap #34828] |
Wed, 27 September 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Oitaroh Margoloh wrote:
>
>
> Dit is SALIG vandat ek nie meer haar gegorrel sien nie. Dankie tog vir die
> Blocked Sender ding in OE!!!
Dinsdag, 26 September, 2000.Die Hologram kapituleer. Die Hologram hol weg.
Die Hologram is 'n hensopper.
Die Tannie wat die Derde Holografiese
Oorlog gewen het.
|
|
|