Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ons geniet daagliks !
Re: ons geniet daagliks ! [boodskap #34704] Sat, 23 September 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Oitaroh Margoloh wrote:

>> Horatio, oppas vir overkill . . . enough is enough, ons sien jou
>> punt. Los die aantie nou maar uit jong!
>
> Ek probeer maar net kyk of die Antie wel 'n bietjie class het, en bereid is
> om omverskoning te vra. Maar lyk my ek moet nie my asem ophou nie.

Verskoning vir wat? Vir jou white-trash humor oordie Parlementslede van 'n
ander land? Vir die
aanhoudende verwysings na ekskrement wat jy
op hierdie nuusgroep besig? Ek dink jy skuld 'n
verskoning aan die groep.
Re: ons geniet daagliks ! [boodskap #34705 is 'n antwoord op boodskap #34704] Sat, 23 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CCC5ED.BC826FD6@home.com...
> die Vaderland roep ! wrote:
>
>> d) Lev. 25:44 states that I may indeed possess slaves; both male and
>> female; provided they are purchased from neighboring nations. A friend
>> of mine claims that this applies to Namibians; but not Zimbabwians.
>> Can you clarify? Why can't I own Zimbabwians?
>> (Modified as this was originally an American post)
>>
>
> Ek bly in Kanada. Die oorspronklike Amerikaanse pos sou dus
> gepraat het van Kanadese en Meksikane as die "neighbouring
> nations."

Huh? Het enigiemand die relevansie van hierdie woorde van wysheid gevang?
Miskien is ek net bietjie stadig vandag.

> Maar hoekom pos julle, Nederlanders, IN ENGELS 'n stuk
> op 'n Afrikaanse nuusgroep? Wat is verkeerd met julle eie
> bure? Of is dinge nie so interessant daar in die laaglande van
> Europa nie?

Gloudina, jy is hier 'n PERFEKTE voorbeeld van "anal retentive." Onthou jy
my les, "anal retentive" = "vol stront"?
Re: ons geniet daagliks ! [boodskap #34706 is 'n antwoord op boodskap #34704] Sat, 23 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:39CCF5C2.2D49CCB@home.com...
> Verskoning vir wat?

Verskonings vir die onverskillige en absoluut onkundige rondslinger van die
woord "rassisties", en vir vieslike beledigings.
Re: ons geniet daagliks ! [boodskap #34707 is 'n antwoord op boodskap #34704] Sat, 23 September 2000 00:00 Na vorige boodskap
Oitaroh Margoloh  is tans af-lyn  Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"poppie" skryf in boodskap news:8qikc6$6ck$1@slb7.atl.mindspring.net...
> skryf in boodskap news:39CCC5ED.BC826FD6@home.com...
>>> die Vaderland roep ! wrote:
>
> Horatio, oppas vir overkill . . . enough is enough, ons sien jou
> punt. Los die aantie nou maar uit jong!

Ek probeer maar net kyk of die Antie wel 'n bietjie class het, en bereid is
om omverskoning te vra. Maar lyk my ek moet nie my asem ophou nie.
Vorige onderwerp: Re: Loo Paper Crisis at Parliament
Volgende onderwerp: ons geniet daagliks !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 20:35:13 UTC 2024