Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34421] |
Sun, 17 September 2000 00:00 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hoe veel varke is daar in Nederland?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Ass. Unie Beheer skryf in boodskap news:969202812.277162@fermion.b.fw.brunssum.net...
: Hallo mensen,
:
: Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten...
reageer maar, dan
: krijg je misschien antwoord!
:
: Hans Houben
:
:
:
|
|
|
Re: Wil iemand iets over Nederland weten? [boodskap #34422 is 'n antwoord op boodskap #34421] |
Sun, 17 September 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Liza probeer hierdie outjies.....as jy oorsee wil gaan op 'n werksvakansie
is dit die beste om deur 'n agentskap te gaan want hulle reël alles vir jou,
dis ook beter om 'n agentskap in jou eie land te kry, ek neem aan jy's in
SA. Die webadres is www.ovc.co.za of jy kan hulle email by in...@ovc.co.za
Liza skryf in boodskap news:8q5d3f$ps8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan jy my dalk laat weet of Suid-Afrikaners na Nederland kan gaan vir
> vakansie-werk en wat benodig word om 'n visum te bekom?
>
> L
>
>
> Ass. Unie Beheer wrote in message
> ...
>> Hallo mensen,
>>
>> Wil je iets over ons 'kikkerlandje' (Nederland) weten... reageer maar, dan
>> krijg je misschien antwoord!
>>
>> Hans Houben
>>
>
|
|
|