hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34392] |
Fri, 15 September 2000 05:28 |
DIEK HENNING[1]
Boodskappe: 8 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
My buurman het 'n motor by my gekoop, maar dit nooit oorgeplaas op sy naam nie. Toe het hy net oornag verdwyn. Die motor is m.a.w. nog op my naam (Wat vir my groot probleme kan veroorsaak.)
Ek het sy volle name en sy ID nommer.
Is daar 'n manier om hom op te spoor?
|
|
|
|
Re: hoe spoor 'n mens iemnd op? [boodskap #34410 is 'n antwoord op boodskap #34392] |
Sun, 17 September 2000 00:00 |
mega...
Boodskappe: 10 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Eenvoudig - gaan na die verkeersowerhede en skraap ("scrap") die voertuig - jy is mos steeds die eienaar. Ek belowe jou die ou sal jou vinniger probeer opspoor as wat hy weggeraak het!
"Diek Henning" skryf in boodskap news:8psc3d$qq5$1@ctb-nnrp2.saix.net...