Apartheid - die naam! [boodskap #34312] |
Wo, 13 September 2000 04:01 |
mega...
Boodskappe: 10 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
apartheid/rassisme nie. Die ANC het hierdie ding begin om die swart kieser
se aandag te probeer weglok van die eintlike redes waarom sy lot tans nie
verbeter nie - moenie in die goedkoop slaggat beland nie.
|
|
|
Re: Apartheid - die naam! [boodskap #34318 is 'n antwoord op boodskap #34312] |
Wo, 13 September 2000 12:09 |
Jenny[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Wed, 13 Sep 2000 06:01:55 +0200:: "Baasjan"
skrywe:
> Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
> ("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
> apartheid/rassisme nie. Die ANC het hierdie ding begin om die swart kieser
> se aandag te probeer weglok van die eintlike redes waarom sy lot tans nie
> verbeter nie - moenie in die goedkoop slaggat beland nie.
>
>
Of kan jy dit maar net nie hanteer dat jy nou in die minderheid is
nie?
|
|
|
Re: Apartheid - die naam! [boodskap #34328 is 'n antwoord op boodskap #34312] |
Do, 14 September 2000 00:00 |
LeswinLaubscher
Boodskappe: 47 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> "Baasjan"
> Is dit nie eienaardig dat daar nog sommiges is wat op die ANC-trok
> ("bandwagon") klim met vergeefse pogings om wittes skuldig te laat voel oor
> apartheid/rassisme nie.
Met 'n gekose e-pos naam soos "Baasjan" lyk dit asof daar nog sommer meer as
genoegsame rede is vir daardie trok.
|
|
|
Re: Apartheid [boodskap #36416 is 'n antwoord op boodskap #34312] |
Sa, 11 November 2000 23:21 |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
suid afrika sou dieselfde ontwikkeling as uganda gehad het
"F. du Plessis" skryf in boodskap news:3a0e2c24.385401@news.saix.net...
> Se-nou daar was geen apartheid regime gewees nie, hoe sou SA daarna
> uitgesien het vandag?
|
|
|