|
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34195 is 'n antwoord op boodskap #34191] |
Fri, 08 September 2000 20:50 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ACK !!...........
nou gaan jy defenitief te ver met die woord ........ LIEFIE
!!!!!!!!!
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Davie Davis skryf in boodskap news:39b94d09.6370094@news.intekom.co.za...
:
:
: Skuus dat ek onverwags so bietjie weg was Gloudina,
: het jy verlang Liefie?
|
|
|
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34197 is 'n antwoord op boodskap #34195] |
Fri, 08 September 2000 21:18 |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Al my en haar probleme het begin toe ek Gina ontmoet het Tobie.
En nou praat ek van dekades gelede. Toe ek met Gina begin uitgaan
het Gloudina wraak belowe. En ek het dit afgelag. Maar nou sien jy hoe
ver 'n vroumens kan gaan nè!
DD
On Fri, 8 Sep 2000 22:50:21 +0200, "Tobie" wrote:
> ACK !!...........
> nou gaan jy defenitief te ver met die woord ........ LIEFIE
> !!!!!!!!!
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
>
> Davie Davis wrote in message
> news:39b94d09.6370094@news.intekom.co.za...
> :
> :
> : Skuus dat ek onverwags so bietjie weg was Gloudina,
> : het jy verlang Liefie?
>
|
|
|
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34198 is 'n antwoord op boodskap #34197] |
Fri, 08 September 2000 21:34 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis wrote in message
: Al my en haar probleme het begin toe ek Gina ontmoet het
Tobie.
: En nou praat ek van dekades gelede. Toe ek met Gina begin
uitgaan
: het Gloudina wraak belowe. En ek het dit afgelag. Maar nou
sien jy hoe
: ver 'n vroumens kan gaan nè!
:
: DD
:
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
ja 'n mooi man kan mos nie eintlik help as hy so populer is
dat al die mooie meisies agter hom aanloop nie, ...... ag
nou ja ... ons mans het dit ook maar moeilik somtyds nê?
--
|
|
|
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34200 is 'n antwoord op boodskap #34198] |
Fri, 08 September 2000 21:59 |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Somtyds is daar voordele ook in Tobie.
Dit is nie altyd Gloudinas nie
On Fri, 8 Sep 2000 23:34:18 +0200, "Tobie" wrote:
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
> ja 'n mooi man kan mos nie eintlik help as hy so populer is
> dat al die mooie meisies agter hom aanloop nie, ...... ag
> nou ja ... ons mans het dit ook maar moeilik somtyds nê?
>
> --
>
|
|
|
Re: Was so bietjie weg [boodskap #34209 is 'n antwoord op boodskap #34195] |
Sat, 09 September 2000 06:19 |
Rosie
Boodskappe: 94 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ha ha ha ha ha LOL.......:-)))
Tobie
> ACK !!...........
> nou gaan jy defenitief te ver met die woord ........ LIEFIE
> !!!!!!!!!
>
> --
> Davie Davis wrote in message
> : Skuus dat ek onverwags so bietjie weg was Gloudina,
> : het jy verlang Liefie?
>
|
|
|