Gloudina [boodskap #34178] |
Fri, 08 September 2000 12:12 |
Liza
Boodskappe: 61 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Gloudina, hoekom lewer jy net altyd negatiewe of beterweterige kommentaar?
L
|
|
|
Don't worry ! [boodskap #34181 is 'n antwoord op boodskap #34178] |
Fri, 08 September 2000 17:08 |
Hein Paul
Boodskappe: 21 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek dink sy is 'n gawe en vriendlike mens, sy probeer net 'n karakter skep om
anders te wees. Die winter het begin in Kanada, ons gaan haar mis terwyl sy
haar winterslaapie vat. Ek ignoreer net haar aanvalle en sarkasme.
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #34205 is 'n antwoord op boodskap #34178] |
Sat, 09 September 2000 04:06 |
Jenny[1]
Boodskappe: 27 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Fri, 8 Sep 2000 14:12:24 +0200:: "Liza" skrywe:
> Gloudina, hoekom lewer jy net altyd negatiewe of beterweterige kommentaar?
>
> L
>
>
Is sy regtig?
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #34208 is 'n antwoord op boodskap #34178] |
Sat, 09 September 2000 05:09 |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sy het gesê sy sal 'n paar dae weg wees. Dankie tog!!!!!
Christo
Liza wrote:
> Gloudina, hoekom lewer jy net altyd negatiewe of beterweterige kommentaar?
>
> L
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #34223 is 'n antwoord op boodskap #34208] |
Sat, 09 September 2000 19:52 |
Dirk Vermaak
Boodskappe: 33 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ag sies man, julle sk�nner dan mos agter haar rug.
In article ,
Chr...@eskom.co.za wrote:
> Sy het gesê sy sal 'n paar dae weg wees. Dankie tog!!!!!
> Christo
>
> Liza wrote:
>
>> Gloudina, hoekom lewer jy net altyd negatiewe of beterweterige kommentaar?
>>
>> L
>
>
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
|
|
|