NUWE KERNWAPENS BINNEKORT TE KOOP [boodskap #33575] |
Sun, 20 August 2000 01:41 |
sn...
Boodskappe: 3 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
BOM HIERSO
MY NUWE KATALOGUS KERNWAPENS VIR LIGTE TUISVERDEDIGING
SAL BINNEKORT BESKIKBAAR WEES OP DIE GODSVRESENDE AFRIKANER SE EIE WEBWERF:
WWW.[gesensor].COM
EK WEET NET NIE HOE OM JULLE DIE ADRES TE GEE SONDER OM TE VLOEK NIE.
HET IEMAND 'N OPLOSSING?
HOEVEEL MENSE WIL WEET WAT WWW.[gesensor].COM SE NAAM IS,
AL MOET EK VLOEK OM DIT TE VERTEL.
EK BID TERUG
JAN BOM
JOB 38:35 "KAN JY DIE BLIKSEMS UITSTUUR SODAT HULLE HEENGAAN EN VIR JOU SÊ:
HIER IS ONS!"
|
|
|
Re: NUWE KERNWAPENS BINNEKORT TE KOOP [boodskap #33614 is 'n antwoord op boodskap #33575] |
Tue, 22 August 2000 00:00 |
Sas Kloppers
Boodskappe: 29 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Liewe Jan,
Verkeerde plek om so iets te sê ou maat. Die lot hierso het die
humorsin van 'n bobbejaanwyfie met 'n pitsweer op haar gat.
;-)
On Sun, 20 Aug 2000 03:41:22 +0200, " JAN BOM" wrote:
> BOM HIERSO
>
> MY NUWE KATALOGUS KERNWAPENS VIR LIGTE TUISVERDEDIGING
> SAL BINNEKORT BESKIKBAAR WEES OP DIE GODSVRESENDE AFRIKANER SE EIE WEBWERF:
>
> WWW.[gesensor].COM
>
> EK WEET NET NIE HOE OM JULLE DIE ADRES TE GEE SONDER OM TE VLOEK NIE.
>
> HET IEMAND 'N OPLOSSING?
>
> HOEVEEL MENSE WIL WEET WAT WWW.[gesensor].COM SE NAAM IS,
> AL MOET EK VLOEK OM DIT TE VERTEL.
>
> EK BID TERUG
> JAN BOM
> JOB 38:35 "KAN JY DIE BLIKSEMS UITSTUUR SODAT HULLE HEENGAAN EN VIR JOU SÊ:
> HIER IS ONS!"
>
|
|
|