hoekom is julle breindood mense so lief vir die ander ? [boodskap #33305] |
Fri, 11 August 2000 00:00 |
<mic...
Boodskappe: 8 Geregistreer: June 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Fri, 11 Aug 2000 07:23:44 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> persoon was wat
>> met opregtheid opgetree het was dit wyle Jaap Marais,dus behandel hom met die
>> respek wat hom toekom.>>
>
> Teenoor swart en bruin Suid-Afrikaners??!!
>
> Het jy met 'n tafeldoek oor jou kop deur die lewe gegaan??
>
> Hy het swartmense geen regte in Suid-Afrika gegun nie!!!
>
> Daarin was hy net soos Alfred Milnet teen die Afrikaner.
>
|
|
|