The Fly [boodskap #33286] |
Do, 10 Augustus 2000 00:00 |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
THE FLY
In his black armour
the house-fly marched the field
of Freda's sleeping thighs,
undisturbed by the soft hand
which vaguely moved
to end his exercise.
And it ruined my day-
this fly which never planned
to charm her or to please
should walk boldly on that ground
I tried so hard
to lay my trembling knees.
Leonard Cohen
PS: Gloudina, hoor julle nog ooit iets van die man. Laas wat ek gehoor het,
het hy in 'n Klooster in Kanada gesit...
|
|
|
Re: The Fly [boodskap #33310 is 'n antwoord op boodskap #33286] |
Vr, 11 Augustus 2000 00:00 |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hallo Pat
Weet jy dit seker? Ek en my vrou het 'n paar jaar gelede 'n missie gehad om
hom te sien in konsert, en ons soektog het geëindig in 'n Klooster in
Kanada. Volgens my is hy ook 'n Kanadees...
Maar ek's nie meer seker nie.
Groete
Pat schreef in berichtnieuws...
> "and what can I tell you my lover, my killer, what can I possibly say,
> I guess I forgive you I'm glad you stood in my way:
> and thanks, for the trouble you took from her eyes,
> I thought they were there for good, I guess I never tried"
>
> ens
>
> Ek twyfel of hy in n klooster in Kanada sit, nie onse Leonard nie, eerder
> in die Franse platteland met n glas rooiwyn in sy hand . . . het n gedagte
> hy en Breyten sou nogal pelle kon gewees het. My tipe man . . . donker,
> rustig
> slim en kunstig :-)
> Pat
|
|
|
Re: The Fly [boodskap #33400 is 'n antwoord op boodskap #33286] |
Ma, 14 Augustus 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Leonard Cohen is in 'n Zen-senter op Mt. Baldy
buite Los Angeles. Leonard Cohen word oral oor
gehoor. Veral in ons kar.
Gloudina
hotnotsgot wrote:
> THE FLY
>
> In his black armour
> the house-fly marched the field
> of Freda's sleeping thighs,
> undisturbed by the soft hand
> which vaguely moved
> to end his exercise.
>
> And it ruined my day-
> this fly which never planned
> to charm her or to please
> should walk boldly on that ground
> I tried so hard
> to lay my trembling knees.
>
> Leonard Cohen
>
> PS: Gloudina, hoor julle nog ooit iets van die man. Laas wat ek gehoor het,
> het hy in 'n Klooster in Kanada gesit...
|
|
|