Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Moet ek met heirdie newsgroup afrikaans praat?
Moet ek met heirdie newsgroup afrikaans praat? [boodskap #5139] Do, 04 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
PlasticEng  is tans af-lyn  PlasticEng
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
10 years since I left Paarl - echange student for one year. Someone help
me remember/practice die Taal?
Re: Moet ek met heirdie newsgroup afrikaans praat? [boodskap #5151 is 'n antwoord op boodskap #5139] Sa, 06 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
plast...@aol.com (PlasticEng) wrote:
> "10 years since I left Paarl - echange student for one year. Someone help
> "me remember/practice die Taal?

In what way?
Re: Moet ek met heirdie newsgroup afrikaans praat? [boodskap #5164 is 'n antwoord op boodskap #5139] Ma, 08 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
cag...  is tans af-lyn  cag...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1995
Karma: 0
Junior Lid
PlasticEng wrote:
> 10 years since I left Paarl - echange student for one year. Someone help
> me remember/practice die Taal?

Ek het op Stellenbosch grootgeword en gestudeer. Dis lekker om van iemand
te hoor wat ook daardie wêreld ken.
Was jy al by Stone Mountain in Atlanta? Dit laat 'n mense nogal aan die
Paarl dink, behalwe dat die graniet koepel heelwat groter is en ook baie
meer opgemors deur kommerialisasie.
Groete en laat hoor van jou.
_________________________________________________________
Bobby Loubser (615) 322-4884 (office hrs)
c/o Dept of Religious Studies (615) 833-4455 (until Jan 8)
Vanderbilt University, Box 1585 Station B, Nashville, TN 37235

Home: Box 128, Mtunzini 3867, South Africa
(27) (353) 401382 (fr. Apr 1)
Email: jlou...@pan.uzulu.c.za (27) (351) 93911 x 2242 (fr. Jul 27)
Volgende onderwerp: Yes, yes, another penpal request!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:52:11 MGT 2024