Re: Private prisons in S.A. [boodskap #33216] |
Mon, 07 August 2000 00:00 |
Vic
Boodskappe: 49 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
I second that. Ek glo dat bandiete moet betaal vir wat hulle gedoen het, en
gewoonlik betaal die belastingbetaler daarvoor. As die staat die mense dan
in privaat tronke wil sit, en hulle moet dan werk om aan die lewe te bly dan
is dit heeltemal OK met my. Ek glo dan die omstandighede menslik moet wees,
en dat as hulle so wil, hulle geleenthede soos studie aangebied moet word,
sodat met hulle loslating, hulle darem iets vir die land kan beteken en dat
hulle van dan af 'n produktiewe lewe kan lei. Ek is siek en sat vir mense
wat in Amerika en Kanada (dit is nou nie op jou gemik nie Gloudina) en selfs
die Verenigde Koningkryk sit en baklei oor hoe die huishouding in die Suid
Afrikaanse Regering gedoen word. Ek voel hulle moet hulle neuse uit ons
sake hou en na hulle eie probleme omsien, voor hulle hulle vingers na ons
toe wys.
Anyway...Ek is nou van my perd af.
Vic
This e-mail, and any attachment, is confidential. If you have received it
in error, please delete it from your system, do not use or disclose the
information in any way and notify me immediately. The contents of this
message may contain personal views which are not the views of UTV unless
specifically stated
"Elaine" skryf in boodskap news:398c598e.0@news1.mweb.co.za...
> I honestly don't see a problem with this and this might just be the thing
> for South Africa. Remember that SA is not America or Canada and that pvt
> prisons may take the burden off our government and save the tax payers some
> money. As it goes, our prisons are bursting out of its "seams" and there's
> not enough place to seperate minors and adults. And if someone can make
> money off it in the process - why not?
>
> "Muskoka One" wrote in message
> news:zCsi5.1281$Z2.25705@nnrp1.uunet.ca...
>> Please visit this landmark Canadian website on private prisons in the
>> Province of Ontario, Canada, and elsewhere. South Africans should beware
> of
>> foreign corporations making profits on those incarcerated in your
> sovereign
>> nation! It hasn't worked in USA, UK, NZ, or Australia, so why put South
>> Africans through the same dilema?
>> Please visit:
>> http://www.crosswinds.net/~capp/
>> Pg. 2 takes a few minutes to load, but it's worth it.
>>
>> Thank You!
>> Jim/Sharon/Wayne
>> can...@email.com
>>
>
|
|
|
Re: Private prisons in S.A. [boodskap #33254 is 'n antwoord op boodskap #33216] |
Wed, 09 August 2000 00:00 |
Norman Coyne
Boodskappe: 14 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
hotnotsgot skryf in boodskap news:Ilak5.6916$63.149365@zonnet-reader-1...
>> The trouble is that that kind of system can lead to all kinds of
>> abuse. The company that runs the prison can increase its profits by
>> starving the prisoners, misusing them as slave labout etc.
>>
>> Steve Hayes
>
>
> Lyk my jy glo ook dat 'n tronk 'n vyfster hotel moet wees. Shame.
So should we run them like concentration camps then? Or is that only an
issue when the inmates are Afrikaners?
Norman
>
|
|
|
Re: Private prisons in S.A. [boodskap #33255 is 'n antwoord op boodskap #33216] |
Wed, 09 August 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Shame, arme tronkvoëls. Gebruik die mense as slawe. As hulle daar is
verdien hulle in my oë nie enige beter behandeling nie.
hotnotsgot skryf in boodskap news:Ilak5.6916$63.149365@zonnet-reader-1...
>> The trouble is that that kind of system can lead to all kinds of
>> abuse. The company that runs the prison can increase its profits by
>> starving the prisoners, misusing them as slave labout etc.
>>
>> Steve Hayes
>
>
> Lyk my jy glo ook dat 'n tronk 'n vyfster hotel moet wees. Shame.
>
|
|
|