Re: Gloudina vs Leendert [boodskap #32550] |
Thu, 20 July 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
hehehheheh die twee kan mekaar blykbaar maar net nie handle nie. Kom ons
los hulle en raak liewer nie betrokke nie!! Dis in any case baie lekkerder
om ander mense te sien baklei. Lekker skinder stof.
Riaan skryf in boodskap news:8l97jf$1p9a$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Dit is om Baby Jake teen Tyson te laat baklei.
>
> Een hou en Baby Jake (Gloudina) is teen die planke
|
|
|
Re: Gloudina vs Leendert [boodskap #32569 is 'n antwoord op boodskap #32550] |
Fri, 21 July 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Riaan wrote:
> Dit is om Baby Jake teen Tyson te laat baklei.
>
> Een hou en Baby Jake (Gloudina) is teen die planke
Wel, Tyson is op steroiedes, het 'n kriminele rekord en 'n rekord van
vroue-mishandeling.
Take your pick.
Gloudina (wie se man 'n goeie bokser in
sy jong dae was. Ons het 'n foto van hom
as tiener, met 'n hele klomp trofees daarvoor.
As student hier in Kanada het sy professore
daarop gestaan dat hy ophou boks.)
Leendert as bokser herinner my aan daardie
strokiesprent van 'n kangaroo wat boks. Hy
slaan so een-twee met die voorpote, en dan
skielik kom die agterpoot hier van die linker
veld af in. Wie kan nou teen 'n kangaroo boks?
|
|
|