|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32553 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Thu, 20 July 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Oeee jy's vandag weer so skerp. Het jy in die messe en vurke laai geslaap?
Lou skryf in boodskap news:3976FE87.53759A9F@hotmail.com.dinges...
>
>
> Joe Black wrote:
>>
>> Wat is die Afrikaanse woord vir "spam" ?
>>
> Bully Beef?? :)
|
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #32985 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Tue, 01 August 2000 00:00 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, en dan het ons ook nog die evas geslag hier op die NG. Hoekom sou ek
dan nog wou hê? Gehoor wat is die straf vir veelwywery? Meer as een
skoonma!
Thys op Stellenbosch.
Reenen van Niekerk wrote in message ...
> Ek dink meeste van die mans op die nuusgroep het reeds n vrou.
>
> Reenen van Niekerk
|
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33274 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Thu, 10 August 2000 00:00 |
Davie Davis
Boodskappe: 1013 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Elaine sê:
Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel
belang in hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna
gaan kyk?
Ai Elaine, meeste van ons is ordentlik maar hier is ook
mense soos Sas onder ons, onthou. En wanneer ons
ordentlikes saarheen gaan is dit slegs om oor eerstehandse
inligting te beskik wanneer ons ons vriende daarteen waarsku
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33275 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Thu, 10 August 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het so gedink. Ek wou maar net weet of daar iemand is wat belangstel in
so iets.
Reenen van Niekerk skryf in boodskap news:3993180f.0@news1.mweb.co.za...
> Soos ek voorheen vir die persoon gese het is ek tevrede met wat ek het. Kry
> nie die boodskap nie.
>
> Reenen van Niekerk
>
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33276 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Thu, 10 August 2000 00:00 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Soos ek voorheen vir die persoon gese het is ek tevrede met wat ek het. Kry
nie die boodskap nie.
Reenen van Niekerk
Elaine skryf in boodskap news:3992a141.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel belang in
> hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna gaan kyk?
>
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33277 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Thu, 10 August 2000 00:00 |
hotnotsgot
Boodskappe: 59 Geregistreer: August 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Girls van my eie kultuur is al klaar so 'n handvol... (Nou's ek lekker
grootbek!) Nee, ek's getroud!
Elaine:
> Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel belang in
> hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna gaan kyk?
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #33278 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Thu, 10 August 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil nou net iets weet hierso asb. Hoeveel van julle stel belang in
hierdie "site" en hoeveel van julle het al daarna gaan kyk?
WOMEN skryf in boodskap news:8msvh0$v5f$118@news.loxinfo.co.th...
>
> Meet women of your culture
>
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #34767 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Tue, 26 September 2000 00:00 |
Mvdl
Boodskappe: 2 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek wolg al lankal die NG se babbel (en sê nooit niks), maar ek weet nie wat
die ding hier maak nie?
Oh hel!
Epidemic
WOMEN skryf in boodskap news:8qqg97$vtl$118@news.loxinfo.co.th...
>
> Meet women of your culture
|
|
|
Re: MEET GIRLS FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #34768 is 'n antwoord op boodskap #32530] |
Tue, 26 September 2000 00:00 |
Oitaroh Margoloh
Boodskappe: 185 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"M\/D|_" skryf in boodskap news:8qr0vj$9d7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wolg al lankal die NG se babbel (en sê nooit niks), maar ek weet nie wat
> die ding hier maak nie?
> Oh hel!
> Epidemic
As jy kommentaar lewer op strooi, moet seblief nie die strooi weer in jou
post insluit nie. Beste is om net die nonsens te ignoreer.
|
|
|