Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Land
Ons Land [boodskap #32511] Wed, 19 July 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: December 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel vreemd en alleen
in my land van pyn en geween.

Ek sien die aarde bevlek van bloed
en dink aan die stryd wat hier woed.

Ek sien die helder son verdof,
agter kruit en roet en stof.

Ek voel die desperaatheid van my land,
dit slaan en trek en vloek van alle kant.

Ek hoor ons kindertjies huil,
bang, siek, alleen en vuil.

My land van oorlog hartseer en pyn,
moet ons hier sit en kyk hoe jy kwyn?

"Onbekend"
Re: Ons Land [boodskap #32538 is 'n antwoord op boodskap #32511] Thu, 20 July 2000 00:00 Na vorige boodskap
Frik  is tans af-lyn  Frik
Boodskappe: 43
Geregistreer: May 2000
Karma: 0
Volle Lid
Baie diep woorde, hierdie onbekende digter het vir my alles so mooi
saamgevat. Hy kon dit net so wel gister geskryf het.

Elaine skryf in boodskap news:3975b54f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek voel vreemd en alleen
> in my land van pyn en geween.
>
> Ek sien die aarde bevlek van bloed
> en dink aan die stryd wat hier woed.
>
> Ek sien die helder son verdof,
> agter kruit en roet en stof.
>
> Ek voel die desperaatheid van my land,
> dit slaan en trek en vloek van alle kant.
>
> Ek hoor ons kindertjies huil,
> bang, siek, alleen en vuil.
>
> My land van oorlog hartseer en pyn,
> moet ons hier sit en kyk hoe jy kwyn?
>
> "Onbekend"
>
Vorige onderwerp: Verlaaging van grondbelasting gee regering meer geld.
Volgende onderwerp: skybiz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 12:58:57 UTC 2024