Re: Hannes se Vragie... [boodskap #32446] |
Mon, 17 July 2000 00:00 |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hannes wrote in message
news:...
> 1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
> Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
> verband nie?
> 2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
> gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies oingedruk
> word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
> 3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite op
> ons afgewing word?
> Hoe lank nog.....
>
* * * * *
Omdat Hansie, die witman 'n liberalis is. Omdat die witman om een of ander
onverklaarbare rede skaam is vir sy witvel. Omdat die witman slegs by die
bure en kollegas sowel as nuusgroepe kla en hoop dat iemand anders dit sal
regmaak. Dat iemand anders dit met die persone betrokke sal opneem.
Het jy al agtergekom dat mense in 'n geselsskap hard praat en die woord
'swart' fluister? En dan rondkyk wie het hulle gehoor? En dan snaaks na my
kyk wanneer ek hulle uitlag.
'n Sprekende voorbeeld hiervan is die nuwe wetgewing wat bepaal dat
huiseienaars in die nabye toekoms eiendomsbelasting in verhouding met die
koopprys van die eiendom sal betaal. Wat dit belaglik hoog gaan maak. Wat
somtyds selfs die verband sal oorskry. Dat selfs boere sal eiendomsbelasting
betaal selfs al het hulle 'n misoes gehad (oops nou dink ek vir die eerste
keer daaraan dat dit geld vir die mynwerker sowel as die advokaat. Vir die
predikant 'n die straatveër- want almal kan misoeste hê).
So julle moet nie alleen voel nie boere!
Wat van komende April se wet wat bepaal dat eienaars van 'n tweede eiendom
belas word op die wins (na verkoop natuurlik) selfs al is die eiendom met
klaarbelaste geld gekoop.
Uh uh Hannes, dit is waarom die Mandela's en Mbeki's (sowel as die kie's
natuurlik) hand om die nek is met hulle kommunistiese vriende baljaar. Op
jou vraag oor mbeki se ondersteuning van mugabe, besef jy dat hy mugabe
(dink nie hulle verdien hoofletters nie) nie wou kritiseer oor oor die boere
se plase nie totdat England skeef na hom gekyk het? Sal jy dit waag om 'n
plaas hier te koop?
Groetnis
|
|
|
|
Re: Hannes se Vragie... [boodskap #32600 is 'n antwoord op boodskap #32446] |
Sat, 22 July 2000 00:00 |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
www.eep.co.za
Dave Du Plessis wrote in message ...
> Hannes wrote in message
> news:...
>
>
>> 1. Waarom aanvaar ons Mbeki & Mandela se ondersteuning aan die despoot
>> Mugabe? Is daar geen aksie wat ons as belastingbetalers kan neem in die
>> verband nie?
>> 2. Waarom aanvaar ons omgekeerde rassisme gelate - my kinders moet oorsee
>> gaan om werk te kry terwyl onbevoegde in verantwoordelike posisies
> oingedruk
>> word terwyl ek (belastingbetaler) daarvoor betaal?
>> 3. Waarom aanvaar ons dat substandaard besluite en verrotte menatliteite
> op
>> ons afgewing word?
>> Hoe lank nog.....
>>
>
> * * * * *
>
> Omdat Hansie, die witman 'n liberalis is. Omdat die witman om een of ander
> onverklaarbare rede skaam is vir sy witvel. Omdat die witman slegs by die
> bure en kollegas sowel as nuusgroepe kla en hoop dat iemand anders dit sal
> regmaak. Dat iemand anders dit met die persone betrokke sal opneem.
>
> Het jy al agtergekom dat mense in 'n geselsskap hard praat en die woord
> 'swart' fluister? En dan rondkyk wie het hulle gehoor? En dan snaaks na my
> kyk wanneer ek hulle uitlag.
>
> 'n Sprekende voorbeeld hiervan is die nuwe wetgewing wat bepaal dat
> huiseienaars in die nabye toekoms eiendomsbelasting in verhouding met die
> koopprys van die eiendom sal betaal. Wat dit belaglik hoog gaan maak. Wat
> somtyds selfs die verband sal oorskry. Dat selfs boere sal eiendomsbelasting
> betaal selfs al het hulle 'n misoes gehad (oops nou dink ek vir die eerste
> keer daaraan dat dit geld vir die mynwerker sowel as die advokaat. Vir die
> predikant 'n die straatveër- want almal kan misoeste hê).
> So julle moet nie alleen voel nie boere!
>
> Wat van komende April se wet wat bepaal dat eienaars van 'n tweede eiendom
> belas word op die wins (na verkoop natuurlik) selfs al is die eiendom met
> klaarbelaste geld gekoop.
>
> Uh uh Hannes, dit is waarom die Mandela's en Mbeki's (sowel as die kie's
> natuurlik) hand om die nek is met hulle kommunistiese vriende baljaar. Op
> jou vraag oor mbeki se ondersteuning van mugabe, besef jy dat hy mugabe
> (dink nie hulle verdien hoofletters nie) nie wou kritiseer oor oor die boere
> se plase nie totdat England skeef na hom gekyk het? Sal jy dit waag om 'n
> plaas hier te koop?
>
> Groetnis
>
|
|
|