Die Apokriewe Boeke [boodskap #32422] |
Mon, 17 July 2000 00:00 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
twaalf altesaam?) wil lees.
Dankie
Elaine
|
|
|
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32465 is 'n antwoord op boodskap #32422] |
Tue, 18 July 2000 00:00 |
Kangakid
Boodskappe: 17 Geregistreer: March 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hier is een Internet adres (van waarskynlik baie ander):
http://www.12tribes.com/apoc.htm
Henry
"Elaine" wrote:
> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
> twaalf altesaam?) wil lees.
>
> Dankie
>
> Elaine
>
>
>
>
-----------------------------------------------------------
Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
|
|
|
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32466 is 'n antwoord op boodskap #32422] |
Tue, 18 July 2000 00:00 |
HdP
Boodskappe: 6 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het jy al enige antwoorde gekry. Ek stel ook belang.
Hendrik
Elaine wrote in message ...
> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
> twaalf altesaam?) wil lees.
>
> Dankie
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32467 is 'n antwoord op boodskap #32422] |
Tue, 18 July 2000 00:00 |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In die (dorps/stads)biblioteke Elaine. Hallo Jy...!
Dit is waar ek dit te lese gekry het.
Vir my is dit 'n uiters interresante vraag wat spesifiek die oorweging was
om boeke as kanoniek of apokrief te klasifiseer. Tog, wanneer jy dit lees,
kom jy agter dat dáár (aprokiefgewyse) 'n ietwat ander taal as in die
kanonieke boeke gepraat word.
Groetnis
Dave
Elaine skryf in boodskap news:397408f7.0@news1.mweb.co.za...
> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die hande kan
> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander (is dit
> twaalf altesaam?) wil lees.
>
> Dankie
>
> Elaine
>
|
|
|
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32468 is 'n antwoord op boodskap #32422] |
Tue, 18 July 2000 00:00 |
Frik
Boodskappe: 43 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jy kan ook "surf" vir bible en op die site kry jy dan ook links na apokriewe
boeke toe
Kangakid skryf in boodskap news:01b89772.d0e4359f@usw-ex0104-087.remarq.com...
> Hier is een Internet adres (van waarskynlik baie ander):
> http://www.12tribes.com/apoc.htm
>
> Henry
>
> "Elaine" wrote:
>> Kan enige een vir my dalk sê waar ek die apokriewe boeke in die
> hande kan
>> kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en sal graag die ander
> (is dit
>> twaalf altesaam?) wil lees.
>>
>> Dankie
>>
>> Elaine
>>
>
>
>
> -----------------------------------------------------------
>
> Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
> Up to 100 minutes free!
> http://www.keen.com
>
|
|
|
Re: Die Apokriewe Boeke [boodskap #32536 is 'n antwoord op boodskap #32422] |
Thu, 20 July 2000 00:00 |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lux Verbi
~~~~~~~~~~~~~~~~
Elaine skryf
: Kan enige een vir my dalk sê waar ek die
apokriewe boeke in die hande kan
: kry? Ek kon nog net een tot dusver kry en
sal graag die ander (is dit
: twaalf altesaam?) wil lees.
:
: Dankie
:
: Elaine
:
:
|
|
|