Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar.
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32305] Fri, 14 July 2000 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wag vir _jou_ apologie, Gloudina, vir die onvolledige aanhaling, wat
weerens een van die valse persepsies skep waarvoor ons jou al so goed ken.

Ek is geen apologie skuldig nie, want jou aanhaling is 'n halwe waarheid, en
dus 'n volledige leuen.

Kom met die volledige aanhaling, Gloudina!

Allerliefste groete, Leendert

skryf in boodskap news:396F75D3.708ACC64@home.com...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Haal volledig aan, Gloudina, nie weer jou strategies geknipte selektiewe
>> propaganda nie, dan praat ons weer.
>>
>> Haal volledig aan, dan kyk ons weer.
>>
>
> EK WAG VIR 'N APOLOGIE, Leendert.
> En as jy nie man genoeg is om verskoning
> te maak nie, is jy nie 'n man nie, maar 'n
> muis.
>
> Gloudina
>
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32306 is 'n antwoord op boodskap #32305] Fri, 14 July 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum wrote:

> Haal volledig aan, Gloudina, nie weer jou strategies geknipte selektiewe
> propaganda nie, dan praat ons weer.
>
> Haal volledig aan, dan kyk ons weer.
>

EK WAG VIR 'N APOLOGIE, Leendert.
En as jy nie man genoeg is om verskoning
te maak nie, is jy nie 'n man nie, maar 'n
muis.

Gloudina
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32307 is 'n antwoord op boodskap #32305] Fri, 14 July 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Leendert van Oostrum
WAT
BEHOORT
AAN
DIE
SPESIES
MUIS
Re: Grondverdeeling en hoeveel is beskikbaar. [boodskap #32308 is 'n antwoord op boodskap #32305] Fri, 14 July 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

E Bessinger wrote:

> .
> Six years into South Africa's new dis-
> pensation, the country's skewed land
> ownership patterns remain virtually
> unchanged, with about 86% of the land
> owned by whites, while millions of
> black South Africans struggle to eke
> out a living from the remaining 14%.

Leendert, ek wag nog op 'napologie.

Gloudina

>
Vorige onderwerp: Re: Etnisiteit
Volgende onderwerp: Re: Vraag aan Elaine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:44:02 UTC 2024