Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bzzzz....
|
|
|
|
Re: bzzzz.... [boodskap #32583 is 'n antwoord op boodskap #32145] |
Sat, 22 July 2000 00:00  |
www.eep.co.za
Boodskappe: 42 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
www.eep.co.za
Pijotrij wrote in message ...
> Het julle dan nog nie kabel aansluitings daar nie? Permanent, dus geen
> telefoon oproepe nie, en in no time het jy sommer jou eie server met 10gig
> op die net...
>
> Krokkie wrote in message ...
>> Anyway Skybiz is so stadig soos 'n ossewa. Jy kry al time-outs op die sites
>>
>> Krokkie
>>
>>
>> Dave Du Plessis wrote in message ...
>>> Hoekom sal ons jou glo Rieghard? Omdat jy klaar jou geld daarin gedruk het
>>> en dit wil terug hê?
>>> 'n Vriend wil ook 15mb aan my verkoop vir $100 +$10 en daarna $100 per
>> jaar.
>>> En dit ná ek op een plek 50mb 'n ander 100mb en by 'n winkel in Noord
>>> Amerika onbeperkte webruimte, gratis en verniet gekry het.
>>>
>>> Glo jy maar die twee feite:
>>>
>>> 1. Volgende keer wanneer 'n piramiede skema geld maak sal dit die eerste
>>> keer wees.
>>>
>>> 2. Skybiz is so piramiederig as kan kom my vriend! Hoekom sê jy nié vir
>> ons
>>> wié het w�nneer wat bevind nie? Of sê vir ons wát is anders aan
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> Rieghard wrote in message
>>> news:8kg822$94n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
>>>> heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan
>>>> http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 04:51:33 UTC 2025
|