Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Thysie stuur virusse?
Thysie stuur virusse? [boodskap #31975] Sat, 08 July 2000 00:00
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Persoonlik na mense se e-pos toe.
Is dit maar soos regses maak?

Dis egter gevaarlik, Thysie, jy kan selfs tronk to gaan, weet jy?
Re: Thysie stuur virusse? [boodskap #31976 is 'n antwoord op boodskap #31975] Sat, 08 July 2000 00:00 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: February 2004
Karma: 0
Senior Lid
Thysie pos inderdaat virusse, EN gefalsifieseerde "headdings" - ons het
hom egter uitgevind en sy e-pos verskaffer reeds van hom vertel .......
Dit sou vir ons baie eenvoudig wees sy rekenaar te laat ontplof.....
Ons het hom egter uit onse Kristelike agtergrond vergeef en se slegs vir hom:
ons is jammer vir jou!
Soek julle sy egte Headdings om sy verskaffer ook te pos en te waarskuw
vir sy wettelose praktyke vra my.
Patrick

In article , Ferdi Greyling
wrote:
>
> Persoonlik na mense se e-pos toe.
> Is dit maar soos regses maak?
>
> Dis egter gevaarlik, Thysie, jy kan selfs tronk to gaan, weet jy?
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Alexandria Onderwys en Opleiding Inisiatief
Volgende onderwerp: Heruitgawes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 07:10:18 UTC 2024