hanggliding [boodskap #31816] |
Mon, 26 June 2000 00:00 |
Jos
Boodskappe: 2 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek soek die Afrikaanse woord vir "hanggliding" of "hangglider". Wie kan my
help asb.?
Jos.
|
|
|
Re: hanggliding [boodskap #31819 is 'n antwoord op boodskap #31816] |
Tue, 27 June 2000 00:00 |
Frik
Boodskappe: 43 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Sweef ? Sweeftuig? Hangtuig?
"Jos" skryf in boodskap news:8j8ea3$i58$1@spectra.a2000.nl...
> Ek soek die Afrikaanse woord vir "hanggliding" of "hangglider". Wie kan my
> help asb.?
>
> Jos.
>
|
|
|
Re: hanggliding [boodskap #31820 is 'n antwoord op boodskap #31816] |
Tue, 27 June 2000 00:00 |
Akuji
Boodskappe: 5 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die woordeboek vertaal dit as "hangsweef(tuig) / skermsweef(tuig)"
Jos skryf in boodskap news:8j8ea3$i58$1@spectra.a2000.nl...
> Ek soek die Afrikaanse woord vir "hanggliding" of "hangglider". Wie kan my
> help asb.?
>
> Jos.
>
|
|
|