Re: Speak AFR? Masters degree? Can work in the US? [boodskap #31628] |
Thu, 15 June 2000 00:00 |
Kaaskop
Boodskappe: 20 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:39484FD1.6EEF9E7F@home.com...
> jl...@my-deja.com wrote:
>
>> Hi there,
>>
>> I am posting this msg out of desperecy. Recently (4 months ago) I wrote
>> an AFRIKAANS exam @ NYU, since they have not marked my exam, for they
>> say they do not have a grader.
>>
>> So, if you can work in the US (or maybe not), have a masters degree,
>> and speak AFR, you might be in for it. Either way, please email me
>> (jl...@usa.net).
>>
>
> Justin, miskien moet jy vir ons in Afrikaans
> verduidelik wat die moeilikheid is. Is jy op
> skool en wil Afrikaans aanbied as 'n vreemde
> taal? Vind uit by NYU of iemand buite die
> VSA die eksamen kan nasien. Gee 'n epos-
> adres by NYU waarheen mens kan skryf
> om jou dienste aan te bied.
>
> Gloudina
Gloudina!!! Dis tog duidelik!!!
Kaaskop
|
|
|
Re: Speak AFR? Masters degree? Can work in the US? [boodskap #31629 is 'n antwoord op boodskap #31628] |
Thu, 15 June 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
jl...@my-deja.com wrote:
> Hi there,
>
> I am posting this msg out of desperecy. Recently (4 months ago) I wrote
> an AFRIKAANS exam @ NYU, since they have not marked my exam, for they
> say they do not have a grader.
>
> So, if you can work in the US (or maybe not), have a masters degree,
> and speak AFR, you might be in for it. Either way, please email me
> (jl...@usa.net).
>
>
>
>
Justin, miskien moet jy vir ons in Afrikaans
verduidelik wat die moeilikheid is. Is jy op
skool en wil Afrikaans aanbied as 'n vreemde
taal? Vind uit by NYU of iemand buite die
VSA die eksamen kan nasien. Gee 'n epos-
adres by NYU waarheen mens kan skryf
om jou dienste aan te bied.
Gloudina
|
|
|